Skip to content

Verkeersontwrigting by Orlando-stadion verwag vir Pirates-Siwelele kragmeting [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie waarsku motoriste oor verkeersontwrigtings vandag in die omgewing van die Orlando-stadion, voor die Carling Uitklopbekerwedstryd tussen Orlando Pirates en Siwelele FC. Mooki- en Martha Louwstraat word van 11-uur vanoggend af gesluit en dit sal die N17, die Soweto-snelweg en Klipspruit Valleyweg raak. Alternatiewe roetes en aangewese parkering is beskikbaar. ‘n Metropolisiewoordvoerder Xolani Fihla het motoriste en toeskouers aangespoor om vooruit te beplan en geduldig te wees:

ENG-FihlaOnTraffic