Skip to content

Verifikasiefout vertraag betaling van 8 000 Gautengse onderwysassistente [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Onderwys het bevestig daar sal moontlik vertragings wees met die betaling van onderwys- en algemene assistente as gevolg van voortgesette dataverifikasie. Bykans agt-duisend assistente kan in die eerste betalingsiklus geraak word. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê slegs geverifieerde individue sal betaal word, en alle betalings sal na verwagting teen einde Julie voltooi wees:

ENG MabonaOnVerification