Skip to content

Vakbond waarsku oor toenemende geweld teen onderwysers in Ekurhuleni [KLANK]

# Die onderwysersvakbond Sadou veroordeel die aanvalle op onderwysers in Ekurhuleni, Gauteng, nadat een doodgeskiet en ‘n tweede ernstig beseer is. Woordvoerder Nomusa Cembi sê ‘n personeellid van die Barcelona Primary School, Tshepo Mankge, is doodgeskiet toe hy skool toe gestap het, en die onderhoof van die Lethulwazi Comprehensive School, Kenneth Mandoyi, is gewond. Sy sê bykans tien onderwysers is sedert 2023 in die gebied dood en bepleit dringende optrede:

ENG CembiOnEducators