Skip to content

Uittredende Valke-hoof sê die direktoraat sal voortgaan om interne kapasiteit te bou [KLANK]

# Die uittredende hoof van die Valke, advokaat Godfrey Lebeya, sê die Direktoraat vir Prioriteitsmisdade sal voortgaan om sy interne kapasiteit te bou. Lebeya tree uit van die polisie na ‘n loopbaan van meer as 40 jaar. Hy sê ‘n Forensiese Rekeningkundige Ondersoek-eenheid sal met die sakewêreld saamwerk om die oordrag van vaardighede te verseker:

ENG GodfreyonForensicAccountants