# Die uittredende hoof van die Valke, advokaat Godfrey Lebeya, doen ‘n beroep op die regering om finansiële hulp te verskaf vir die Direktoraat Prioriteitsmisdaadondersoek om 100-persent menslike hulpbronkapasiteit te bereik. Lebeya sê sedert hy in 2018 met sy ampstermyn begin het, het hulle meer as 19-duisend verdagtes vir verskeie oortredings in hegtenis geneem en die skuldigbevindings van meer as vyf-duisend oortreders verseker. Lebeya sê hulle het ook op goedere ter waarde van meer as 15-miljard-rand beslag gelê en een-duisend-118 bevriesings- en verbeurverklaringsbevele ter waarde van 3,2-miljard-rand verseker:
Uittredende hoof van die Valke doen beroep vir meer geld om misdaad in Suid-Afrika te beveg [KLANK]
ENG GodfreyonResources