Skip to content

Uitkomste van Wes-Kaapse aansoeke vir graad R, 1 en 8 vandag beskikbaar [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het die uitkomste vrygestel van toelatingsaansoeke wat betyds was vir grade R, 1 en 8 in 2027. Skole bepaal die uitslae van toelatingsaansoeke volgens hul toelatingsbeleide. Ouers met plasingsaanbiedings het tot 15 Junie om hul keuses te bevestig. LUR David Maynier sê dit is nog baie vroeg in die proses en vra ouers vir geduld en begrip:

ENG MaynierOnOffers