Skip to content

UDM bekommerd oor groeiende krisis in Suid-Afrika se onderwysstelsel [KLANK]

# Die UDM is ernstig omgekrap oor die groeiende krisis in Suid-Afrika se onderwysstelsel, met duisende onderwysers wat óf die beroep verlaat óf oorweeg om te bedank. Die waarnemende sekretaris-generaal van die UDM, Zandile Phiri, sê verslae bevestig dat byna die helfte van Suid-Afrika se onderwysers wil bedank. Sy sê dit is as gevolg van ondraaglike stres, oormatige administratiewe pligte, intimidasie deur leerders en ouers, swak betaling en ‘n gebrek aan betekenisvolle ondersteuning:

ENG ZandileonEducationSystem