Skip to content

UAT sê Ramaphosa is steeds aanspreeklik ingevolge die Grondwet [SOUND]

# Die United African Transformation sê president Cyril Ramaphosa se oorwinning met sy tussentydse interdik vrywaar hom nie van aanspreeklikheid oor die Phala Phala-saak nie. Die party se woordvoerder Mighty Mabule sê die Wes-Kaapse Hooggeregshof se besluit om die Parlement se Artikel 89-ampsklagproses tydelik te staak, is ‘n prosedurele uitspraak en nie ‘n vryspraak nie. Mabule voer aan dat Ramaphosa steeds voor die Parlement verantwoording moet doen, en waarsku dat die vertraging van die proses die openbare vertroue in grondwetlike toesig kan ondermyn:

ENG-MabuleOnJudgement