# Die polisie betreur die dood van twee sersante van die Taktiese Reaksiespan wat gisteraand in Witbank, Mpumalanga, verongeluk het. Hulle was op pad na Pretoria om in hofsake te getuig toe die bestuurder blykbaar beheer verloor het oor die voertuig. Polisie-woordvoerder Athlenda Mathe sê die twee beamptes is in KwaZulu-Natal se eManguzi-taakspan ontplooi. Sy sê die waarnemende nasionale kommissaris, Puleng Dimpane, het haar meegevoel betuig en psigo-maatskaplike ondersteuning is geaktiveer:
Twee polisie-sersante sterf in motorongeluk in Mpumalanga [KLANK]
ENG MatheOnAccident