Skip to content

Tshwane voltooi opknappingswerk aan Kentron-substasie in Centurion [KLANK]

# Die Stad Tshwane het amptelik sy opknappingswerk aan die Kentron-substasie in Centurion voltooi. Die projek vorm deel van die metro se kapitaaluitgawes en is ‘n vlagskip-ingryping binne die stad se elektrisiteits-bestendigings-plan. Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Frans Boshielo, sê die substasie het jare lank geworstel met beduidende bedryfs-uitdagings weens brandskade en toerustingfoute:

ENG BoshieloONSubstation