Skip to content

Tshwane verkry interdik wat Noordwes-Behuisingskorporasie verhoed om eiendomme op te veil [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy het die Noordwes-Behuisingskorporasie suksesvol verbied om stadseiendomme in Mabopane, noord van die stad, op te veil. Die stad se woordvoerder, Selby Bokaba, sê die stad het die Hooggeregshof in Pretoria genader nadat die korporasie ‘n advertensie geplaas het van ‘n grootmaatverkoping van meer as 400 gemengde gebruikseiendomme op ‘n aanlyn veiling:

ENG SelbyonAuctioning