Skip to content

Tshwane sluit van sy openbare swembaddens aan die einde van die somer [KLANK]

# Die Stad Tshwane het inwoners in kennis gestel die jaarlikse swemseisoen in sy openbare swembaddens het gister geëindig. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die meerderheid van sy openbare swembaddens was deur die somer toeganklik ondanks bestuursuitdagings, insluitend ‘n marktekort aan vloeibare chloorgas-silinders wat buite die stad se beheer was. Mashigo voeg by noodsaaklike onderhoudswerk sal nou by sekere swembaddens gedoen word:

ENG MashigoONPools