# Die Stad Tshwane sê die Parkmore laevlak-reservoir-uitbreidingsprojek in Waterkloof Glen is 98-persent voltooi. Pretoria-Oos, veral die Menlyn-ekonomiese gebied en omliggende gebiede, insluitend Ashlea Gardens, ervaar steeds beduidende huis- en sakegroei, wat toenemende druk op bestaande waterinfrastruktuur plaas. Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Frans Boshielo, sê die bykomende bergingsgerief sal gemeenskappe en ondernemings se kwesbaarheid verminder:
Tshwane sê Parkmore-reservoiruitbreidingsprojek is 98% voltooi [KLANK]
ENG BoshieloONCompletion