# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het die Suid-Afrikaanse Reserwebank gelukgewens met die amptelike opening van sy nuut opgeknapte museum in die land se hoofstad. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die belangrike toevoeging tot Tshwane se kulturele en opvoedkundige landskap versterk die stad se posisie as ‘n sentrum van leer, erfenis, innovasie en openbare instellings. Sy sê hulle verwelkom veral die museum se verbintenis tot openbare onderwys en jeuguitreike:
Tshwane se burgemeester wens Suid-Afrikaanse Reserwebank geluk met amptelike opening van opgeknapte museum [KLANK]
ENG MahlatiONmuseum