Skip to content

Tshwane-burgemeester wens professor Francis Petersen geluk met sy inhuldiging as vise-kansellier van Tuks [KLANK]

# Die burgemeester van Tshwane Nasiphi Moya het die inhuldiging verwelkom van professor Francis Petersen as die vise-kansellier van die Universiteit van Pretoria. Petersen is Vrydag amptelik ingehuldig op ‘n plegtigheid by die universiteit in Hatfield nadat hy in Oktober verlede jaar aangestel is. Die woordvoerder van die burgemeester Zintle Mahlati sê die vise-kansellier het ‘n uitstaande rekord in die akadamiese veld, wat insluit ‘n BA- en meesters-ingenieursgraad aan die Universiteit Stellenbosch:

ENG ZintleonInauguration