# Thembisile Xulu is die Departement van Gesondheid se nuwe direkteur-generaal. Sy het die pos amptelik aanvaar nadat die kabinet haar in Augustus aangestel het. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê Xulu is ‘n gekwalifiseerde dokter en het voorheen as uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigsraad gedien. Hy sê sy was langer as 15 jaar in senior leierskaprolle in die Right to Care-groep:
Thembsile Xulu neem oor as nuwe direkteur-generaal van Gesondheid [KLANK]
ENG MohaleONGeneral