Skip to content

Tennis: Swiatek verslaan Anisimova in Wimbledon-eindstryd

# Tennis: Die agtste gekeurde Iga Swiatek van Pole het Amanda Anisimova van Amerika se senuagtigheid uitgebuit om haar eerste Wimbledon-titel te wen in die grootste nederlaag in die vroue-eindstryd in meer as ‘n eeu. Albei spelers het in hul eerste Wimbledon-eindstryd gespeel, maar Swiatek was van die begin af meer selfversekerd en het ‘n oorwinning van 6-0, 6-0 in net 57 minute behaal om ‘n sesde Grand Slam-titel te wen. Die 24-jarige Swiatek sê dit was super surrealisties, aangesien sy nie verwag het om op so ‘n manier te wen nie.