# Tennis: Jannik Sinner het gister ‘n indrukwekkende teruggekeer gemaak by die ATP-toer se Cincinnati Ope, waar hy die verdediging van sy titel met sy vinnigste oorwinning van die seisoen behaal het. Die nommer een-speler op die ATP-ranglys, het vir die eerste keer weer begin speel sedert hy sy mededinger Carlos Alcaraz verslaan het om sy eerste Wimbledon-titel verlede maand in te palm. Hy het ‘n meedoënlose vertoning gelewer om die Colombiaan Daniel Elahi Galan te verslaan en die derde ronde in slegs 59 minute te haal.