# Tennis: Novak Djokovic, wat al 24 grand slam toernooie gewen het, sê dat gesprekke oor die hersiening van die toerskedule duur nou al vir 15-jaar voort, maar spelers is nie verening om ‘n verandering teweeg te bring nie, en verwys na eie-belang. Top spelers soos Carlos Alcaraz, Coco Gauff, en Iga Swiatek het al kritiek uitgespreek oor die veeleisende skedule en die aantal toernooie waarin hulle elke jaar speel. Djokovic sê die spelers belê nie genoeg tyd en energie daarin om te probeer die veranderings te laat gebeur nie: