Skip to content

Tennis: Alcaraz klop Sinner om tweede Amerikaanse Ope-titel te behaal [KLANK]

# Tennis: Die 22-jarige Carlos Alcaraz het die Italianer, Jannik Sinner, verslaan en sy tweede Amerikaanse Ope-titel gewen. Die Spanjaard het ʼn veelsydige vertoning gelewer om sy groot teenstander te verslaan en sy sesde Grand Slam-titel op te raap. Alcaraz is die tweede jongste man naas Bjorn Borg wat in die Ope-era ses major-titels in die mans-enkelspel kon wen. Dit was dié twee spelers se 15de loopbaanontmoeting en derde agtereenvolgende Grand Slam-eindwedstryd. Alcaraz sê sy wedywering teen Sinner is spesiaal:

ENG AlcarazOnSinnerRivalry