Skip to content

Tax Justice SA vra vir optrede teen die florerende onwettige drankhandel [KLANK]

# Tax Justice South Africa waarsku dat die land gevaar loop om dieselfde rampspoedige foute wat met sigarette gemaak is, te herhaal tensy dringende stappe gedoen word om die land se florerende onwettige drankhandel te stop. Die stigter van Tax Justice, Yusuf Abramjee, sê die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en die polisie het die week aan die Parlement gesê ‘n volskaalse oorlog is nodig teen onwettige tabakhandel. Hy sê dieselfde misdaadnetwerke versterk nou hul greep op die alkoholmark:

ENG YusufonTrade