# KwaZulu-Natal Transport MEC Siboniso Duma has condemned lawlessness on the roads following the arrest of ten motorists for drunk driving this Easter Weekend. This took place following a major roadblock near Qalakabusha Prison. According to the department’s spokesperson, Ndabezinhle Sibiya, one taxi driver was arrested for endangering passengers. He says over 180 vehicles were […]
# ’n Luukse Suid-Afrikaanse trein van Rovos Rail wat oppad was van Pretoria na Victoria Watervalle het Vrydag in by Gwanda in Zimbabwe met ’n goedere trein gebots. Waens is van die spoor gedwing en verskeie mense is beseer. Die woordvoerder van Rovos Rail, Liezl Maclean, het bevestig dat vier bemanningslede van Rovos Rail, lig […]
# Wildbewaarders in Mpumalanga het een van die vier leeus wat verlede Sondag uit die Krugerwildtuin ontsnap het gevang. Die leeumannetjie is in Huntington opgespoor en is tans in die sorg van die Mpumalanga-toerisme en parke-agentskap. Drie leeus is steeds weg, en word tans in nabygeleë dorpe gesoek. Simphiwe Shungube van die agentskap het inwoners […]
# Die DA het ‘n beroep gedoen op die Suid-Afrikaanse Reserwebank om die Parlement in te lig rakende die chaotiese oorskakeling van die SASSA-gouekaarte na die Posbank se swartkaarte. Die SARB het kommer oor die Posbank se voldoening aan die sekerheidstelsel, beperkte bankinfrastruktuur en onvoldoende kommunikasie as redes vir die proses se tydelike opskorting aangevoer. […]
# Rampbestuurspanne in KwaZulu-Natal is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag ná ‘n Vlak 5-waarskuwing vir swaar reën en moontlike sneeu oor die Paasnaweek. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel ontwrigtende toestande, insluitend vloede en skade aan infrastruktuur. Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake se woordvoerder, Senzelwe Mzila, het herhaal dat inwoners die weerstoestande moet dophou en […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, bepleit gesamentlike gebed en moedig optrede aan om misdaad aan te spreek en ekonomiese groei in die provinsie sowel as op nasionale vlak ‘n hupatoot te gee. Ntuli het Vrydag tydens ‘n diens wat die Diakonia Council of Churches in Durban aangebied het, die belangrikheid van eenheid tussen […]
# KwaZulu-Natal disaster management teams are on high alert following a Level 5 warning for heavy rain and possible snowfall over this Easter weekend. The South African Weather Service forecasts disruptive conditions, including flooding and infrastructure damage. Cooperative Governance and Traditional Affairs Department’s spokesperson Senzelwe Mzila has reiterated calls to residents to monitor weather updates […]
# Mpumalanga wildlife officials have captured one of four lions that escaped last Sunday from Kruger National Park. The male lion was located in Huntington and is now in the care of the Mpumalanga Tourism and Parks Agency. Three lions remain at large, with search efforts ongoing in villages. The agency’s Simphiwe Shungube has urged […]
# The DA has called on the South African Reserve Bank to brief Parliament about the chaotic switch from the SASSA gold cards to the Postbank black cards. The Sarb cited concerns over Postbank’s security system compliance, limited banking infrastructure, and inadequate communication as reasons for the temporary suspension of the process. The DA says […]