# Die Solidariteit-beweging het ‘n digitale kulturele tuiste, MyHartland, bekend gestel om Afrikaners wêreldwyd met hul taal, erfenis en gemeenskap te verenig. Dis geïnspireer deur suksesvolle diaspora-projekte oorsee en bied nuus, kulturele inhoud, hulpbronne vir kinders en geleenthede om projekte in Suid-Afrika te ondersteun. Volgens Marisa Engelbrecht van Solidariteit is die doel van MyHartland om […]
# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, het howe vir klein eise geprys vir hul waardevolle bydrae om geregtigheid vir almal te verseker. Dit was Dinsdag die 40ste bestaansjaar van die howe wat siviele sake informeel en sonder regsgeleerdes verhoor. Nel sê daar is nou 418 howe in die land in sitting. […]
# Die Stad Johannesburg se raad het die opknappingsplan goedgekeur om hostelle se verval te keer en lewensomstandighede te verbeter. Die plan sal ook wegbeweeg van die model waar die regering alleen vir hostelle se fondse verantwoordelik is, en ontwikkelaars en befondsers vra om die metro te help om druk op die begroting te verlig. […]
# Die Adjunkminister van Bosbou, Visserye en Omgewing, Narend Singh, sê Suid-Afrika is proaktief besig om ‘n sterker landbousektor te bou en werk aan die uitbreiding van sy handelsportefeulje. Hy was gister in Pretoria die spreker by ‘n geleentheid om die 80ste herdenking van Onafhanklikheidsdag van die Sosialistiese Republiek van Viëtnam te vier. Singh het […]
# Die African People’s Convention in Gauteng sê die kies-proses van die Nasi iSpani-aansoeke moet oop en deursigtig wees. Nasi iSpani wil werkloosheid bekamp, die staat se vermoë bou en misdaad bestry deur werkskepping en vaardigheidsontwikkeling by 72 tegniese skole in die provinsie. Premier Panyaza Lesufi gaan die program Saterdag weer bekendstel. APC se provinsiale […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die toenemende werksverliese weens maatskappye wat hul bedrywighede afskaal of die land heeltemal verlaat, is kommerwekkend. ArcellorMittal SA maak einde September toe met drie-duisend-500 werksgeleenthede wat verlore gaan. Ford in Suid-Afrika gaan 474 werkers aflê by sy aanlegte in Gqeberha en Pretoria. Die IRR se woordvoerder, Makone Maja, sê […]
# The City of Johannesburg council has approved the Hostel Revitalisation Unitary Plan, aimed at addressing hostel decay and improving living conditions. The plan also looks to shift away from the model where the government solely funds hostels, and will instead invite developers and funders to partner with the metro to alleviate budget constraints. The […]
# The African People’s Convention in Gauteng is calling for the selection process of the Nasi iSpani applications to be open and transparent. Nasi iSpani seeks to combat unemployment, build state capacity and deter crime through job creation and skills development training in 72 technical schools across the province. Premier Panyaza Lesufi is set to […]
# Die Johannesburg Ontwikkelingsagentskap het in samewerking met die stad se Departement van ontwikkelingsbeplanning begin begin met infrastruktuur vir ‘n projek om die voorbestaan van stedelike landbou te verseker. Die doel is om voedselonsekerheid te beveg, nuwe boere te bemagtig en volhoubare stedelike boerdery in die metro uit te brei. Die woordvoerder van die metro, […]