# Kaapstadse motoriste het kommer uitgespreek oor outomatiese toesigkameras wat gebruik word om sitplekgordelwette toe te pas. Motoriste word beboet vir veiligheidsgordel-oortredings, maar bewyse is onduidelik of ontbreek. Die Stad Kaapstad het bevestig dat kameras vir wetstoepassing gebruik word, maar daar word beweer die stelsel is nie deursigtig nie en kort betroubare bewyse. Die situasie […]
# Gemeenskappe aan die Wes-Kaapse kus en seevaarders word gewaarsku teen gevaarlike winde wat tot vanmiddag aan die kusgebied sal voorkom. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n Geel Vlak 2-waarskuwing uitgereik vir sterk, skadelike winde langs die kus, van Hermanus tot Lambertsbaai. Die toestande word veroorsaak deur ‘n sterk suidoostewind, wat bekend is vir die gevaar […]
# ActionSA sê hy is diep bekommerd oor die brand wat die naweek in die noodeenheid van die Tembisa-hospitaal uitgebreek het en vra die provinsiale Gesondheidsdepartement om dit deeglik te ondersoek. Die brand het 81 pasiënte geraak, maar geen beserings of sterftes is aangemeld nie. Emma More van ActionSA sê soos baie ander in Gauteng, […]
# Cape Town drivers have raised concerns over automated surveillance cameras used to enforce seatbelt laws. Motorists have reported fines for seatbelt violations with unclear or missing evidence. The City of Cape Town confirmed the use of cameras for enforcement, but some drivers argue that the system lacks transparency and reliable proof. The situation has […]
# ActionSA says it is deeply concerned about the fire that engulfed the emergency unit of Tembisa Hospital at the weekend, and is calling on the provincial Health Department to get to the bottom of this. The blaze impacted 81 patients, and no injuries or fatalities were recorded. ActionSA’s, Emma More, says, like many others […]
# Coastal communities and mariners have been warned of dangerous winds along the Western Cape coast until midday today. The South African Weather Service has issued a Yellow Level 2 warning for strong, damaging winds along the coast between Hermanus and Lambert’s Bay. These conditions are driven by the region’s powerful south-easterly wind, known for […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het sy meegevoel met die metro se Katolieke gemeenskap uitgespreek na die dood van pous Franciskus. Die 88-jarige pous is Maandagoggend aan beroerte en hartversaking dood. Hy is onlangs uit die hospitaal ontslaan nadat hy weke lank vir ʼn infeksie behandel is. Hill-Lewis sê dis betekenisvol dat pous Franciskus […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die metro sal voortgaan om ʼn veerkragtiger en doeltreffender elektrisiteitsnetwerk vir alle gemeenskappe te bou. ʼn Projek in Soshanguve om nuwe, ondergrondse elektrisiteitskabels te lê, vorder goed. Sy sê sodra die nuwe infrastruktuur verbind en aangeskakel is, sal foute in spesifieke gebiede beperk word wat wydverspreide onderbrekings in die […]
# Cosatu sê hy veroordeel die Instituut vir Rasseverhoudinge se aanval op die Wet op Gelyke Indiensneming. Die instituut het gesê hy gaan die wet in die hof teenstaan. Hy sê hy wil die gevolge keer wat dit op skaars werksgeleenthede gaan hê en wil die Menseregtehandves beskerm. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die […]