# Die polisie doen ‘n beroep op die publiek vir inligting oor Hlanganani Aggriper Mncwango, die tweede verdagte wat gekoppel is aan die moord op die die hoofouditeur van Ekurhuleni, Mpho Mafole. ‘n Verdagte sal môre in die Kemptonparkse Landdroshof verskyn. Mafole is verlede maand doodgeskiet toe hy op die R23 gery het. Hy was […]
Sokker: Die departement van Sport, Kuns en Kultuur hou vanmiddag ‘n Banyana Banyana-ondersteunerspark in Brandvlei by Randfontein, voor Suid-Afrika se halfeindstryd teen Nigerië se Super Falcons in die Vroue-Afrikabekertoernooi. Die departement sê die geleentheid word gehou om die nasie agter die span te verenig terwyl hulle as verdedigende kampioene vir ‘n plek in die eindstryd […]
# Soccer: The Department of Sport, Arts and Culture is hosting a Banyana Banyana Fan Park this afternoon in Brandvlei, Randfontein, ahead of South Africa’s semi-final clash against Nigeria’s Super Falcons in the Women’s Africa Cup of Nations. The department says that the event aims to rally national support as the defending champions fight for […]
# Suid-Afrika, deur die Departement van Kleinsakeontwikkeling, bied die eerste wêreldwye klein en medium-ondernemings ministeriële vergadering in Johannesburg aan. Die drie-dae beraad is ‘n geskiedkundige eerste vir Afrika. Die vergadering, wat deur die Sentrum vir Internasionale Handel en die VN kleinsake-agentskap georganiseer is, behels kerntemas soos digitale transformasie, toegang tot finansiering, en die groen oorgang. […]
# Gholf: Die Ryderbeker keer in 2031 terug na Spanje. Die organiseerders het aangekondig dat Camiral Golf and Wellness, naby Girona in Catalonia, die 48ste weergawe van die tweejaarlikse kompetisie tussen Europa en die VSA sal aanbied. Spanje het die Ryderbeker by Valderrama in Andalusia in 1997 aangebied, toe Europa die oorwinning onder die kapteinskap […]
# Die direkteur van Gaza se Shifa-hospitaal sê 21 kinders is die afgelope 72-uur regoor die gebied dood weens wanvoeding en hongersnood. Dokter Mohammed Abu Salmiya sê 900-duisend kinders in Gaza ly honger. Die hoof van die VN se agentskap vir Palestynse vlugtelinge het vroeër gesê dokters raak flou weens honger, terwyl minstens duisend mense […]
# The DA in Gauteng demands the immediate resignation of Johannesburg mayoral committee member for Transport, Kenny Kunene, after police found him at the Sandton home of murder suspect Katiso “KT” Molefe. Molefe, arrested for the 2022 murder of DJ Sumbody, was taken into custody. Kunene was not detained but gave a statement stating he […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan nou die Appèlhof nader na sy aansoek vir uitklaring oor die vryspraak van die televisievangelis, Timothy Omotoso, van die hand gewys is. Omotoso en twee medebeskuldigdes is vrygespreek op 32 ernstige aanklagte insluitende verkragting en mensehandel. Die Hooggeregshof in Gqeberha het beslis die Staat moet eers ’n appèl indien. Die […]
# ActionSA sê die rioolkrisis in eThekwini in KwaZulu-Natal het vererger ondanks die feit dat die regering van nasionale eenheid en die regering van provinsiale eenheid al meer as ‘n jaar regeer. Die party het vandeesweek regstappe gedoen en beskuldig koalisievennote van die ANC in sleutel-regeringsrolle daarvan dat hulle nie opgetree het nie. ActionSA se […]