# Die verhoor van drie beskuldigdes wat verbind word met die diefstal by president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-wildsplaas, is uitgestel tot 15 September en sal tot 8 Oktober duur. Imanuwela David, Froliana Joseph en Ndilinasho Joseph het in die streekshof in Modimolle verskyn, waar die verhoor uitgestel is aangesien Froliana Joseph hoogswanger is. Mashudu […]
# The Department of Cooperative Governance has launched a review of the 1998 White Paper on Local Government, which could see the number of municipalities reduced from 257. Speaking at the launch in Kempton Park in Gauteng, minister Velenkosini Hlabisa said some municipalities are no longer financially viable and fail to deliver services. Hlabisa also […]
# Sokker: Die voormalige Engeland-kaptein Gary Lineker sal aan die einde van die seisoen die BBC verlaat. Die aankondiging volg slegs ’n paar dae nadat hy ’n plasing op sosiale media gedeel het wat antisemitiese beelde bevat. Lineker sou oorspronklik die uitsendings van die 2026 Wêreldbeker en volgende seisoen se FA-beker aanbied. Verlede week het […]
# Gautengse wetstoepassingsagentskappe het die afgelope naweek 419 verdagtes in hegtenis geneem tydens hoëdigtheids-operasies en Operasie Shanela. Die arrestasies was in Ekurhuleni, Tshwane, Johannesburg, die Wes-Rand en Sedibeng. Aanklagte het gewissel van bestuur onder die invloed van drank, die besit van dwelms, onwettige mynboubedrywighede, tot die oortreding van immigrasiewette. Die woordvoerder van Gemeenskapsveiligheid, Ofentse Morwane, […]
# Soccer: Former England captain Gary Lineker will leave the BBC at the end of the season. The announcement came days after he shared a social media post that contained antisemitic imagery. The corporation’s highest-paid presenter had been due to front coverage of the 2026 World Cup and next season’s FA Cup. Last week Lineker […]
# Die FBI het die man wat beskuldig word van ‘n motorontploffing voor ‘n vrugbaarheidskliniek in Palm Springs, Kalifornië, geïdentifiseer as die 25-jarige Guy Edward Bartkus. Hy het vermoedelik in die ontploffing gesterf, en volgens CBS News het hy dokumente agtergelaat wat aandui hy keur dit nie goed dat mense teen hul wil in die […]
# Johannesburg se Noodbestuurdienste doen ’n beroep op inwoners om verhittingstoestelle veilig te gebruik. Vier babas onder die ouderdom van twee jaar, is vanoggend in ’n huisbrand in Mayfair dood. Dit kom te midde van verwagte koue weerstoestande wat Woensdag die land sal bereik. EMS-woordvoerder Robert Mulaudzi sê die kinders se liggame is tydens soek- […]
# The trial of three accused linked to president Cyril Ramaphosa’s Phala Phala game farm theft, has been postponed to 15 September and is set to run until 8 October. Imanuwela David, Froliana Joseph, and Ndilinasho Joseph appeared in the Modimolle Regional Court where the trial was delayed due to Froliana Joseph’s medical condition. She […]
# Cape Town Metro Police caught a driver with cocaine worth about 35-thousand-rand after a high-speed chase in Brackenfell yesterday. The driver tried to flee on foot and attempted to bribe officers with nearly seven-thousand-rand in cash. In the past week, police arrested 310 people and handed out over 25-thousand fines for different offences. Mayoral […]