# The UDM has welcomed the launch of the Review of the 1998 White Paper on Local Government by the Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs. The review aims to solve the overarching issues facing local municipalities, including limited funding and a lack of professional skills and transparency. UDM’s, Yongama Zigebe, says local government […]
# Education activist, Hendrick Makaneta, has commended authorities for taking swift action against seven teenagers, who allegedly assaulted another girl in Yeoville, Johannesburg. The girls, aged between 13 and 14, were arrested after a video showing a group attacking a 14-year-old Bedfordview High School pupil went viral on social media. They were arrested and appeared […]
# EFF-leier Julius Malema vra nasionale eenheid teen imperialisme, kolonialisme en ekonomiese apartheid. Malema het ondersteuners toegespreek op die party se BTW-oorwinningsoptog in Pretoria. Malema het beklemtoon hoe noodsaaklik dit is om ingewortelde blywende ekonomiese ongelykhede in Suid-Afrika te hanteer. Hy sê die optog is ‘n aanduiding van die party se voortgesette pogings om burgers […]
# Die Universiteit van Johannesburg se Professor in Praktyk, Pali Lehohla, sê die Amerikaanse president Donald Trump en president Cyril Ramaphosa kan moontlik gemeenskaplike grond vind, aangesien albei sakemanne was wat nou in die politiek is. In ’n gesprek met die SABC merk Lehohla op dat hul gedeelde agtergrond in besigheid ’n verbindingslyn kan skep, […]
# EFF leader Julius Malema is urging national unity against imperialism, colonialism, and economic apartheid. Addressing supporters at the party’s VAT Victory March in Pretoria, Malema emphasised the need to confront lingering economic inequalities rooted in South Africa’s past. He said that the march signifies the party’s continued efforts to mobilise citizens around issues of […]
# University of Johannesburg professor of Practice, Pali Lehohla, says former US president Donald Trump and president Cyril Ramaphosa could find common ground as both are businessmen-turned-politicians. Speaking to the SABC, Lehohla notes that their shared background in business may create a connecting line, despite differing political landscapes. The comment comes amid global political shifts […]
# Die Departement van Samewerkende Regering het ‘n hersiening van die 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering van stapel gestuur, wat kan meebring dat die aantal munisipaliteite tot 257 verminder word. Minister Velenkosini Hlabisa het tydens die bekendstelling in Kemptonpark in Gauteng gesê van die munisipaliteite is nie meer finansieel lewensvatbaar nie en lewer nie meer […]
# Die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika vergader met werkgewers in die plastieksektor vir die derde ronde in loononderhandelings. NUMSA eis ‘n tien-persent loonverhoging, ‘n een-jaar-ooreenkoms en die skrapping van gebiedsgebaseerde loonverskille. Werkgewers het ‘n nul-persent verhoging en ‘n vier-jaar-ooreenkoms aangebied. NUMSA se nasionale woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, kritiseer die voorstel en noem dit onregverdig […]
# Die Kaapstadse Metropolisie het gister ‘n bestuurder met kokaïen ter waarde van ongeveer 35-duisend-rand betrap ná ‘n hoëspoed-jaagtog in Brackenfell. Die bestuurder het te voet probeer vlug en ook probeer om beamptes om te koop met byna sewe-duisend-rand kontant. Die polisie het in die afgelope week 310 mense in hegtenis geneem en meer as […]