# Die EFF-parlementslid, Sihle Lonzi, het die nuutaangestelde minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, gewaarsku hy moet kies of hy die kaders van die korrupte ANC en Kommunistiese Party gaan dien of homself by Suid-Afrikaners gaan skaar. Lonzi het Manamela gedurende die begrotingsdebat aangemoedig om studente-skuld te beveg, NSFAS skoon te maak, SETA-korrupsie […]
# Die vakbond Giwusa eis die onmiddellike terugtrekking van Prasa se treinkaartjie-prysverhogings vir Metrorail se pendelaars. Die vakbond se president, Mametlwe Sebei, sê Prasa het aangekondig dat kaartjiepryse van 1 Augustus met tot twee-rand-50-sent verhoog word vir ‘n enkelkaartjie, ses-rand vir ‘n retoerkaartjie en meer as 100-rand vir maandkaartjies. Hy sê die besluit is ‘n […]
# The Patriotic Alliance has made a key gain in the Western Cape, winning a ward previously held by the DA in this week’s by-elections. The PA’s Veronica Leoni Maralack-Boonzaaier secured ward 27 in the Drakenstein Local Municipality with just over 42-percent of the vote. Meanwhile, the DA held onto ward six in Bergrivier, and […]
# Athletics: Team South Africa secured another medal at the 2025 FISU World University Games in Germany, with 400-metre sprinter Lythe Pillay clinching gold in a Season’s Best time of 44.84 seconds, also a World Qualifier. Hungary’s Patrick Enyingi took silver, and Italy’s Edoardo Scotti claimed bronze. South Africa now ranks eighth globally and leads […]
# Fietsry: Ineos se voorste jaer, Carlos Rodriguez, het aan die Tour de France onttrek nadat hy gister sy bekkenbeen gebreek het in ‘n massa-botsing in die 17de skof. Die Spaanse bergklimspesialis was in die 10de plek in die reënweer toe die reuse-botsing daartoe gelei het dat liggame en fietse deur die lug trek. Dit […]
# EFF member of Parliament, Sihle Lonzi, has warned newly appointed Higher Education and Training minister, Buti Manamela, to choose between serving corrupt ANC and Communist Party comrades or standing with South Africans. Speaking during the budget debate, Lonzi urged Manamela to fight student debt, clean up NSFAS and SETA corruption, and uplift the TVET […]
# Cycling: Ineos’s top-ranked rider Carlos Rodriguez pulled out of the Tour de France after suffering a broken pelvis on Stage 17’s late mass pile-up. In 10th position going into the rainy flat stage the Spanish climb specialist became entangled in a spectacular pile-up of flying bikes and bodies on the home straight at Valence […]
# Rugby: Die voormalige kaptein van Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria se eerste span, die senter Janco Purchase, is een van drie spelers in die beginspan wat Saterdag hulle buiging vir die Haaie in die Curriebeker-kompetisie maak. Die ander twee is die flank Sphephelo Mbonambi en die vleuel Khuthi Rasivhaga. Hulle gaan die Leeus op […]
# Rugby: Former first team captain of Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria, centre Janco Purchase, will be one of three players in the starting team to make their Currie Cup debuts for the Sharks on Saturday. The others are flank Sphephelo Mbonambi and wing Khuthi Rasivhaga. They face the Lions at Ellis Park in Johannesburg. […]