# The Freedom Front Plus says it strongly opposes the City of Tshwane’s plan to potentially sell or lease the historic Pretoria City Hall to the Iranian government. The hall has not been in operation for about a decade now and requires about 200-million-rand to fix. The Iranian Embassy’s cultural division wants to use the […]
# The Freedom Front Plus in Gauteng has welcomed the Hawks’ investigation into possible irregularities at City Power in Johannesburg. The crime-fighting unit raided City Power’s Johannesburg headquarters last week. This is part of an investigation into alleged corruption and financial mismanagement involving irregular payments and inflated contracts totalling over 500-million-rand. The FF Plus says […]
# ActionSA in KwaZulu-Natal has requested Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC, Thulasizwe Buthelezi, to urgently intervene in the ongoing collapse of governance and oversight in the KwaDukuza Municipality. The municipality has been plagued by reports of instability and a potential collapse since the ANC removed Lindile Nhaca as mayor in a no-confidence vote in December 2024. […]
# South Africa’s trade union federations and the International Trade Union Confederation are calling for the strengthening of industrial policy capacity across Africa. The federations have emphasised that Africa must secure the necessary resources to support sovereign, worker-led development strategies that break the cycle of dependency and underdevelopment. Cosatu’s spokesperson, Zanele Sabela, says they have also […]
# Die Politieke Moordtaakspan van die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die voormalige munisipale bestuurder van die Umzimkhulu plaaslike munisipaliteit in KwaZulu-Natal weer in hegtenis geneem in verband met die moord op die voormalige sekretaris-generaal van die ANC-Jeugliga, Sindiso Magaqa. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê vroeër hierdie maand het die Hooggeregshof in Pietermaritzburg die huurmoordenaar Sibusiso Ncengwa skuldig […]
# President Abdel Fattah al-Sisi van Egipte het ’n vurige beroep op die Amerikaanse president, Donald Trump, gemaak om in te gryp en die gevegte in Gaza te beëindig. Sisi het tydens ‘n videotoespaak oor die humanitêre krisis in Gaza, gesê Trump kan die oorlog beëindig, humanitêre hulp inbring en die lyding stop. Die Amerikaanse […]
# Die minister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, verwerp die MK-party se bewerings wat haar departement die skuld gee vir mislukkings in uitvoerende toesig en wetgewende hervormings. Ramokgopa sê die departement bevorder beplanning en monitor regeringsprestasie, nie implementering van wetgewing nie. Ramokgopa voeg by die MK-party se verklaring openbaar ‘n […]
# Die leiers van Thailand en Kambodja het op ‘n onvoorwaardelike wapenstilstand ooreengekom na vyf dae van grensgevegte waarin minstens 36 mense dood is. Bykans 300-duisend mense het gevlug sedert die twee lande met grofgeskut, vuurpyle, en gewere op mekaar losgebrand het. Die bestrede gebied is die tuiste van enkele antieke tempels is. Hierdie gevegte […]
# Die GOOD-party verwelkom die bedanking van die DA se woordvoerder oor internasionale betrekkinge, Emma Powell, en beskryf haar ampstermyn as rampspoedig vir Suid-Afrika se buitelandse beleid. Die party is van mening Powell het die land se transformasie-agenda verkeerd voorgestel tydens oorsese reise, insluitend na Israel en die VSA. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron sê […]