# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het nuwe besonderhede en aanvanklike befondsing vir sy “Golden Dome”-missielafweerstelsel aangekondig, met sy geopolitieke mededinger China wat Washington daarvan beskuldig dat hy globale bestendigheid ondermyn. Trump het aangekondig daar is 447-miljard-rand vir die projek opsy gesit, wat hy gesê het uiteindelik ‘n totaal van ongeveer 3-duisend-miljard-rand kan kos en […]
# Statistiek Suid-Afrika sê die jaarlikse verbruikersinflasiekoers het in April tot 2,8-persent gestyg, vanaf 2,7-persent in Maart. Die styging was hoofsaaklik te wyte aan ‘n skerp toename in die prys van voedsel en nie-alkoholiese drank, wat met vier-persent jaar-op-jaar gestyg het. Vleispryse het die grootste verhogings gesien, met ‘n styging van 2,3-persent in ‘n enkele […]
# Die African Transformation Movement het die nuus ten sterkste veroordeel dat president Cyril Ramaphosa en sy administrasie beplan om Elon Musk se Starlink en Tesla in die land te verwelkom deur wette te ontduik. Die ATM-woordvoerder, Zama Ntshona, sê nie Musk of enige ander miljardêr het die reg om landswette te oortree nie. Hy […]
# ‘n Houeraanleg van 285-miljoen-rand gaan in die Bayview-distrik van die hawe in Richardsbaai ontwikkel word na ‘n ooreenkoms tussen Grindrod Eyamakhosi Joint Venture en Transnet se Nasionale Hawe-owerheid. Die projek sal die hawe se jaarlikse houvermoë van 50-duisend tot 200-duisend twintig-voet-eenhede verhoog. Na verwagting sal dit ook ongeveer 122 permanente werksgeleenthede skep wanneer dit […]
# Die Raad vir Minerale Tegnologie wil hê Suid-Afrika moet sy aandeel in globale mineraal-opsporing verhoog om ekonomiese groei en werkskepping te bevorder. Dit volg na die Minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, die 2025 Wetsontwerp op die Ontwikkeling van Minerale Hulpbronne bekend gemaak het. Die wetsontwerp wil die sektor moderniseer, beleggings lok en […]
# Statistics South Africa says the annual consumer inflation rate increased to 2.8-percent in April, from 2.7-percent in March. The uptick was mainly due to a sharp rise in food and non-alcoholic beverage prices, which climbed four-percent year-on-year. Meat prices saw the biggest jump, rising 2.3-percent in a single month, with stewing beef, mince, and […]
# AfriForum has launched a court challenge at the North Gauteng High Court, seeking to declare the Expropriation Act 13 of 2024 unconstitutional. The group argues the act threatens private property rights, which allows expropriation with no compensation. AfriForum warns this could lead to abuse by mismanaged authorities. Spokesperson Ernst van Zyl the organisation opposes […]
# The African Transformation Movement has strongly condemned reports that president Cyril Ramaphosa and his administration are planning to roll out the red carpet for Elon Musk’s Starlink and Tesla by sidestepping laws. The ATM’s spokesperson, Zama Ntshona says no-one, not Musk or any other billionaire, should get a free pass to trample over the […]
# The Council for Mineral Technology wants South Africa to increase its global minerals exploration share in order to boost economic growth and job creation. The call comes amid the gazetting of the 2025 Minerals Resources Development Bill by Minerals Minister Gwede Mantashe. The bill aims to modernise the sector, attract investment, and unlock the […]