# The Portfolio Committee on Health will call the Department of Health to respond to issues raised during virtual public hearings on the Tobacco Products and Electronic Delivery System Control Bill. Chairperson Sibongiseni Dhlomo confirmed diverse views emerged, with supporters praising the bill for closing regulatory loopholes and protecting public health. Meanwhile, critics argued it […]
# Sokker: Engeland het Trent Alexander-Arnold uit die span gelaat met die afrigter Thomas Tuchel wat Elliot Anderson en Djed Spence vir die eerste keer opgeroep het vir die Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryde teen Andorra en Serwië. Die regter-agterspeler het die Premierliga-kampioenspan, Liverpool, verlaat om in die somerseisoen in ‘n gratis oordrag by die Spaanse span Real Madrid […]
# Inwoners van Kaapstad word versoek om versigtig te wees nadat ‘n nuwe elektrisiteitsfoefie op WhatsApp verskyn het. Skelms doen hulle voor as stadsamptenare, beweer rekeninge is agterstallig en eis dringende betaling om ontkoppeling te vermy. Inwoners word aangeraai om verdagte boodskappe na te gaan. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê alle betalings moet […]
# Die Britse regering het Israelse amptenare verbied om volgende maand ‘n groot wapenskou in Londen by te woon. ‘n Regeringswoordvoerder het aan CNN gesê die Israelse regering se besluit om sy militêre operasie in Gaza verder te eskaleer is verkeerd en gevolglik sal geen Israelse afvaardiging genooi word om die skou by te woon […]
# Thailand se eerste minister, Paetongtarn Shinawatra, is deur die Konstitusionele Hof verwyder vir die skending van etiese bepalings in ‘n uitgelekte telefoonoproep in Junie. In die oproep het sy die Kambodja se voormalige leier, Hun Sen, “oom” genoem en die Thaise leër gekritiseer te midde van verergerende grensspanning met Kambodja. Die oproep is deur […]
# Soccer: Trent Alexander-Arnold was dropped by England as coach Thomas Tuchel handed first call-ups to Elliot Anderson and Djed Spence for the World Cup qualifiers against Andorra and Serbia. The right-back quit Premier League champions Liverpool to join Spanish side Real Madrid on a free transfer in the summer. However, Alexander-Arnold was left out […]
# KwaZulu-Natal police officers seen escorting a learner to a matric dance in Estcourt using an official vehicle have been suspended from duty pending an internal investigation. Provincial commissioner Nhlanhla Mkhwanazi ordered their temporary removal, disciplinary action, and repayment of state resources misused. A viral video showed the armed officers on duty, neglecting policing responsibilities. […]
# The British government has barred Israeli officials from attending a major arms fair in London next month. A government spokesperson told CNN the Israeli Government’s decision to further escalate its military operation in Gaza is wrong and as a result no Israeli delegation will be invited to attend the fair. Israel has previously commanded […]
# Cosatu het die Hooggeregshof in Pretoria geloof omdat hy aansoeke deur die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika en Sakeliga teen die Wet op Gelyke Indiensneming verwerp het. Matthew Parks van Cosatu sê dit bevestig die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, se gesag om sektorale teikens te stel, wat billike geleenthede vir alle werkers […]