# Die regering het ‘n waarborg van 51-miljard-rand vir Transnet goedgekeur om die sukkelende spoor- en hawe-onderneming te help om sy skuldverpligtinge na te kom en kapitaalbeleggings te ondersteun. Die Ministerie van Vervoer sê die fondse sal onmiddellik beskikbaar wees, wat die staatsbeheerde entiteit sal help om sy skuld te herfinansier en sy bedrywighede bestendig […]
# COSATU het die positiewe uitkomste van Span Suid-Afrika se besoek aan die VSA, onder leiding van president Cyril Ramaphosa, verwelkom. Matthew Parks van COSATU het die afvaardiging se pogings geprys om gespanne verhoudings te stabiliseer, meer as 500-duisend werksgeleenthede te beskerm en te vra vir voortgesette handelsvoordele onder AGOA. Hy versoek eenheid in die […]
# Johannesburg council speaker Nobuhle Mthembu partnered with Gift of the Givers to distribute food parcels and winter supplies to families in Ward 123, New Doornfontein. A total of 150 parcels containing maize meal, milk, baby formula, blankets, and cleaning products were handed out. Mthembu emphasised solidarity during hardship, while Gift of the Givers called […]
# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, sê die provinsie maak vordering met die bekamping van misdaad en die verbetering van die regering se deursigtigheid. Hy het onthul dat meer as 150 van die provinsie se mees gesoekte misdadigers in hegtenis geneem is. Leefstyloudits op senior amptenare is aan die gang, met sommige wat reeds […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die skuldigbevindingskoers van slegs vyf-persent vir onwettige vuurwapens, is kommerwekkend. Dit volg terwyl die polisie meer as 400 onwettige vuurwapens per jaar verwyder. Van die een-duisend-670 vuurwapens waarop sedert 2021 beslag gelê is, het die polisie slegs 81 skuldigbevindings bewerkstellig. Hill-Lewis het met die aanbieding van saak-nasporingsdata […]
# The government has approved a 51-billion-rand guarantee facility for Transnet to help the struggling rail and ports company meet its debt obligations and support capital investment. The Transport Ministry says the funds will be immediately available, allowing the state-owned entity to refinance maturing debt and stabilise its operations. Transnet states the money will help […]
# The Congress of South African Trade Unions has welcomed the positive outcomes of Team South Africa’s visit to the US, led by president Cyril Ramaphosa. COSATU’s Matthew Parks praised the delegation’s efforts to stabilise strained relations, protect over 500-thousand jobs, and advocate for continued trade benefits under AGOA. He urges unity in strengthening the […]
# Twee mense is dood en twee word vermis nadat groot oorstromings in Nieu-Suid-Wallis, Australië, daartoe gelei het dat meer as 50-duisend mense gewaarsku is hulle sal dalk moet ontruim. Volgens die BBC is die rekordreënval veroorsaak deur ‘n stadig-bewegende laagdruk-gebied en dit is nou tot ‘n natuurramp verklaar. Meer as 100 skole is gesluit […]
# Die DA in Gauteng kritiseer Rand Water omdat hy duisende inwoners in Soweto, Roodepoort, die Verre Suide, en Mogale City sonder water laat weens voortdurende instandhouding. Meer instandhouding word vir die einde van hierdie maand beplan wat ook groot dele van Tshwane sal raak. Nico de Jager van die DA het die stilswye van […]