# Die Stad Kaapstad se direktoraat vir Water en Sanitasie het verlede week sy derde gekoördineerde blits-diensleweringsveldtog sedert 2023 in Samora Machel uitgevoer. Dienslewering word deur hoë misdaadvlakke in die gebied lamgelê. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê Samora Machel het voortslepende uitdagings soos verstopte rioolpype, onwettige storting, verstopte stormwater-opvangputte en slaggate:
# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya en die versekeraar Santam stel vandag Boomplantmaand by Eenheid D Park in Hammanskraal bekend met die tema, Maak Saam Tshwane Groen. Boomplantmaand wil bewustheid skep oor die noodsaaklike rol wat bome in die omgewing speel, en mense aanmoedig om bome te plant om gemeenskappe te verbeter en klimaatsverandering te bekamp. Die […]
# Die DA eis ‘n onmiddellike, dringende en volledige opknapping van alle instellings op alle basisse van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Dit volg ná die onlangse diefstal van ammunisie op die Lugmagbasis Bloemspruit in die Vrystaat. Die party sê die minister van Verdediging, Angie Motshekga, en die SANW moet voor die Parlement verskyn en ʼn […]
# Die Gautengse polisie het 189 verdagtes vir geslagsgeweld oor die laaste naweek van Vrouemaand in hegtenis geneem. Dit was deel van Operasie Shanela, waartydens minstens eenduisend-en-22 verdagtes vir verskeie misdade in hegtenis geneem is. ‘n Polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê hulle is gesoek vir onder neer verkragting, seksuele aanranding en aanranding met die doel om […]
# ActionSA in KwaZulu-Natal has condemned the DA’s attempt to shift blame over the election of the KwaDukuza mayor, S’duduzo Gumede, of the ANC. The mayor’s post was left vacant after the ANC recalled Ali Ngidi from the position over allegations related to the hiring of a vehicle and security at his home. The DA […]
# City of Ekurhuleni Emergency Services recovered six bodies from inside a Mazda Sedan at the Zonkizizwe River last night. Spokesperson Tikkie MacDonald says they received a distress call about a motor vehicle accident on the R550. He says upon arrival, firefighters found the vehicle lying on its roof and submerged underwater:
# Members of ActionSA’s Gauteng Legislature, led by provincial chairperson Funzi Ngobeni, will engage with healthcare workers and patients at Ekurhuleni clinics today. The party says the engagement will, amongst other things, cover the issue of illegal foreign nationals accessing health services, staff shortages, poor patient care, administrative inefficiencies, and infrastructure decay. The findings from […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se nuwe aanlyn registrasie vir organisasies sonder winsbejag is van vandag af in bedryf. Dis ooreenkomstig die departement se strategie om sy diens te digitiseer vir beter dienslewering, toeganklikheid en aanspreeklikheid. Die departement se woordvoerder, Lumka Oliphant, sê die organisasies sal voordeel trek uit die stelsel se integrasie met […]
# NotInMyName International will stage a demonstration outside the Prinshof School for the Blind in Pretoria today. This follows the alleged sexual assault of a 14-year-old learner by a male teacher at the school. The movement’s spokesperson, Themba Masango, says the school management must be held accountable for their apparent failure to protect this child, […]