# Mpumalanga MEC for Community Safety, Jackie Macie, is calling on church leaders to ramp up security measures to better protect themselves and their congregants. On Friday, six armed men stormed a church in SunCity A, KwaMhlanga, during a night prayer service and robbed congregants. Two churches were also robbed in Bushbuckridge. The department’s spokesperson, […]
# Die Stad Kaapstad se Aptekersdiens het die afgelope jaar die Elula-apteekstelsel suksesvol ingestel, wat ‘n digitale uitreikings- en voorraadbestuursprogram is. Die metro het 37 aptekers en 77 aptekersassistente, wat die afgelope 12 maande medikasie ten bedrae van 230-miljoen rand in meer as 70 apteke uitgereik het. Die burgemeesterskomiteelid vir Gesondheid, Francine Higham, sê die […]
# ActionSA in KwaZulu-Natal veroordeel die DA se poging om skuld oor die verkiesing van die KwaDukuza-burgemeester, S’duduzo Gumede van die ANC, op ander te pak. Die pos was vakant nadat die ANC Ali Ngidi herroep het na bewerings wat verband hou met die huur van ʼn voertuig en sekerheid by sy huis. Die DA […]
# Lede van ActionSA se Gautengse wetgewerspan onder leiding van die provinsiale voorsitter, Funzi Ngobeni, vergader vandag met pasiënte en personeel by Ekurhuleni-klinieke. Die party sê hulle sal onder meer beraadslaag oor onwettige buitelandse burgers se toegang tot gesondheidsdienste, personeeltekorte, swak pasiëntesorg, ondoeltreffende administrasie en vervalle infrastruktuur. Die oorsigbesoeke se bevindings sal aan die provinsiale […]
# South Africa needs to strengthen its innovation ecosystems, special economic zones, and governance frameworks. This is according to Tshwane University of Technology professor Mashupye Maseremule. The country’s SEZs contribute 30.973-billion-rand in investment and over 27-thousand permanent jobs. Maseremule says despite this, SEZs often lack comprehensive performance evaluations, focusing primarily on outputs like job creation […]
# Die distrikpolisie in Tshwane sê hy doen voortdurend stappe teen ondernemings in die stad wat nie aan die nodige vereistes voldoen nie. Inspeksiespanne het die naweek 26 drankwinkels in Ga-Rankuwa besoek as deel van Operasie Shanela. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê tien ondernemings is gesluit omdat hulle nie aan die nodige vereistes voldoen het […]
# NotInMyName International betoog vandag buite die Prinshofskool vir Blindes in Pretoria. Dit volg na bewerings dat ʼn manlike onderwyser by die skool ʼn 14-jarige leerder seksueel aangerand het. Die beweging se woordvoerder, Themba Masango, sê die skoolbestuur moet aanspreeklik gehou word vir hul klaarblyklike versuim om die kind te beskerm en ʼn veilige omgewing […]
# The Tshwane District Police says it is continuing to take action against non-compliant businesses across the metro. Over the weekend, liquor enforcement teams inspected 26 outlets in Ga-Rankuwa during Operation Shanela. Police spokesperson Johan van Dyk says ten establishments were shut down after being found to be non-compliant. He adds that during the operation, 317 suspects […]
# In the last year, the City of Cape Town’s Pharmaceutical Service has successfully implemented the Elula Pharmacy System, which is a digital dispensing and stock management programme. The metro has 37 Pharmacists and 77 post-basic pharmacist assistants, who dispensed medication to the value of 230-million-rand in the last 12-months from more than 70 dispensaries. Mayoral […]