# Die GOOD-party het ‘n formele voorlegging ingedien waarin hulle beswaar maak teen die Stad Kaapstad se voorgestelde verkoop en herontwikkeling van ‘n gedeelte van die Athlone-stadion-gebied. Die metro het onlangs ‘n formele openbare deelnameproses begin oor hul voorstel om ‘n gedeelte van die stadion se parkeerarea langs Klipfonteinweg te verkoop vir gemengde gebruiksontwikkeling. Suzette […]
# Researchers at the University of the Witwatersrand’s Robotics, Autonomous Intelligence and Learning Lab are advancing the frontiers of artificial intelligence. This is by developing machines that can walk, pour milk, and even explore ancient fossil caves. The team is developing robotic explorers, ranging from legged robots and wheeled vehicles to drones. Professor Benjamin Rosman says […]
# The GOOD Party has lodged a formal submission objecting to the City of Cape Town’s proposed disposal and redevelopment of a portion of the Athlone Stadium precinct. The metro recently opened a formal public participation process on its proposal to dispose of a portion of the stadium’s parking area along Klipfontein Road for a […]
# Die Landbounavorsingsraad doen ‘n beroep op die regering om dringend kleinboere se infrastruktuuruitdagings in die Oos-Kaap, te takel. Die raad sê swak paaie, ‘n gebrek aan bergingsfasiliteite en beperkte marktoegang verhoed steeds boere om hul bedrywighede in winsgewende besighede te omskep. Mthuthuzeli Magadlela van die raad het aan die SABC gesê baie gewas- en […]
# Die Stad Tshwane se veelparty-koalisieregering het die toerismesektor as voorkeur finansiële sektor geëien vir ondersteuning wat werkskepping en ekonomiese groei betref. In 2024 het toerisme en reise 618-miljard-rand tot die Suid-Afrikaanse ekonomie bygedra. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê om ekonomiese groei te versnel, het die koalisieregering vroeër vanjaar […]
# Die brandweerdienste van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê die Rooshoek-pad buite Wellington is gesluit. Dit is as gevolg van ‘n voorval met ‘n tenkwa wat salpetersuur vervoer het. Die tenkwa het laat gisteraand die grondpad verlaat en omgeslaan. Niemand is beseer nie. Jo-Anne Otto van die munisipaliteit sê die vragmotor is nie beskadig nie […]
# Santam se 2025 Versekeringsbarometerverslag het onthul die moeilike ekonomiese omstandighede bly ʼn bron van kommer vir verbruikers en sakeondernemings. Die studie het bevind 84-persent van die deelnemers moes finansiële aanpassings maak om die stygende lewenskoste te hanteer. Atang Matebesi van Santam sê ten spyte hiervan het slegs ʼn klein aantal mense hul korttermynversekering verlaag […]
# Die DA in Gauteng sê sy voortgesette druk het daartoe gelei dat twee inspekteurs van die provinsiale Onderwysdepartement wat betrek word by herstelwerk aan die Noordgesig Secondary School in Soweto, geskors is. Die departement het gister bekendgemaak dat fondse toegeken is vir dringende herstel- en opknappingswerk by die skool, maar van die werk is […]
# Die Stad Kaapstad sê sy alkohol- en dwelmbehandelingsprogram vir adolessente is ‘n sukses. Vandag is Internasionale dag teen Dwelmmisbruik en Onwettige Handel. ‘n Onlangse verslag deur die Suid-Afrikaanse Gemeenskaps-epidemiologiese netwerk vir Dwelmgebruik het bevind daar is ‘n toenemende probleem in die geval van vroue van 18 jaar en jonger. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en […]