# The ANC Youth League has paid tribute to the Congress of South African Students as it marks its founding anniversary today. Formed in 1979, COSAS played a vital role in resisting apartheid’s Bantu Education and mobilising learners. The league hailed the fearless student leaders who laid the foundation and reaffirmed its commitment to political […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid het ‘n tussentydse bevel van die Spesiale Tribunaal verkry om ‘n pensioenuitbetaling van 3,3-miljoen-rand aan Matilda Gasela, die voormalige hoof van Gauteng se Landboudepartement, te keer. Gasela word daarvan beskuldig dat sy 6,5-miljoen-rand in onreëlmatige betalings aan Enviro Mobi vir onafgelewerde afvalvoertuie gemagtig het. Die ondersoekeenheid beweer sy het die Wet […]
# Die ANC-jeugliga het die studentevakbond COSAS gelukgewens met die viering van sy stiging vandag 54 jaar gelede. COSAS is in 1979 gestig en het ‘n groot rol gespeel in die stryd mobilisering van leerders en die stryd teen apartheid se Bantoe-onderwys. Die liga het hulde gebring aan studenteleiers wat hy beskryf as vreesloos en […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het die Veilige Gebruiklike Inisiasie-bewustheidsveldtog in Bloemfontein van stapel gestuur. Met die tema “Mabaye Bephila, Babuye Bephila” doen die veldtog ‘n beroep op nul sterftes hierdie winterseisoen. Dit volg op 90 sterftes verlede jaar. Die minister het beklemtoon dat inisiasie ‘n reis na die […]
# Cooperative Governance and Traditional Affairs minister, Velenkosini Hlabisa, has launched the Safe Customary Initiation Awareness Campaign in Bloemfontein. Under the theme “Mabaye Bephila, Babuye Bephila,” the campaign calls for zero deaths this winter season. This follows 90 fatalities last year. The minister emphasised that initiation must be a journey to life, not death, as […]
# Eskom het ‘n Memorandum van Verstandhouding met Korea Plant Service and Engineering onderteken om navorsing, tegniese konsultasie en innovering te verbeter. Die vennootskap sal fokus op ses sleutelgebiede, insluitend die bestuur van noodsaaklike onderdele, digitalisering, energie-oorgang en vaardigheidsontwikkeling. Eskom se uitvoerende hoof, Dan Marokane, sê die samewerking ondersteun langtermyn volhoubaarheid en operasionele herstel. Die […]
# Eskom has signed a Memorandum of Understanding with Korea Plant Service and Engineering to enhance research, technical consulting, and innovation. The partnership will focus on six key areas, including critical spares management, digitalisation, energy transition, and skills development. Eskom CEO Dan Marokane says the collaboration supports long-term sustainability and operational recovery. KEPCO KPS CEO […]
# The Special Investigating Unit has secured an interim order from the Special Tribunal to stop a 3.3-million-rand pension payout to former Head of Gauteng’s Agriculture Department, Matilda Gasela. Gasela is accused of authorizing 6.5-million-rand in irregular payments to Enviro Mobi for undelivered waste vehicles. The SIU says this violated the Public Finance Management Act. […]
# Die MK-party het ‘n hofbeslissing verwelkom wat die Nasionale Loterykommissie se poging verwerp om die tydelike loterylisensie te verleng. Die party sê die uitspraak bevestig dat die lisensiëringsproses gebrekkig is, met onwettige voorkeurbehandeling vir Ithuba. Vanaf Sondag sal loterybedrywighede gestaak word, wat inkomste- en toelaeverliese sal veroorsaak. ‘n Woordvoerder Nhlamulo Ndhlela blameer politieke bevoordeling […]