# Cosatu het sy voorlegging oor die 2025/2026-begroting se Wetsontwerp op Verdeling van Inkomste, Bewilliging en Openbare Sektor Pensioene en Verwante Betalings by die Parlement ingedien. Die vakverbond se woordvoerder, Matthew Parks, sê hulle verwelkom die positiewe toename van ʼn bykomende 34-miljard-rand vir noodsaaklike en ekonomiese infrastruktuur. Hy sê die Parlement sal moet toesien dat […]
# Die Vryheidsfront Plus in die Groter Pretoria-streek sê hulle het ‘n omvattende voorlegging aan die nasionale regering gedoen as deel van die proses om die Witskrif oor Plaaslike Regering te hersien. Die hersiening is gemik op die evaluering van plaaslike regering uitdagings aan te pak en in ooreenstemming met huidige realiteite te bring. Grandi […]
# Die Tshwane-metropolisie sê die N1-Suid tussen Zambezi- en Stormvoëlweg is gesluit nadat ʼn vragmotor vanoggend geknipmes en sy vrag verloor het. Die polisiewoordvoerder, Isaac Mahamba, sê die opruiming van die pad sal twee tot drie ure duur. Hy waarsku motoriste om tot verdere kennisgewing ander roetes te gebruik.
# The City Power has strongly condemned the suspected attempt by individuals linked to its appointed contractors to solicit payment in exchange for tampering with meters and sabotaging essential infrastructure in the Riverpark area. Spokesperson Isaac Mangena says internal security teams, acting on an anonymous tip-off, have gathered credible information implicating certain individuals, allegedly offering customers […]
# Die vakverbond SAFTU sê hy vier saam met miljoene werkersklas-landsburgers die 70ste herdenking van die Vryheidsmanifes wat op 26 Junie 1955 in Kliptown, Soweto, aanvaar is. Die ANC sê agt van die tien klousules van die Vryheidsmanifes is toegepas en slegs twee, grondhervorming en eienaarskap van rykdom, moet nog plaasvind. SAFTU se woordvoerder, Newton […]
# The Tshwane Metro Police says the N1 South between Zambezi and Stormvoel Road is closed due to a jackknifed truck that lost its load this morning. Police spokesperson, Isaac Mahamba, says recovery and clearing of the road is expected to take two to three-hours. He is urging motorists to use alternative roads until further […]
# The GOOD Party in the Western Cape says the DA’s sudden willingness to act against its councillor Raybin Figland should not be mistaken for integrity; it is political self-preservation, not principle. This comes as the George Council is expected to support a recommendation for disciplinary action against Figland. GOOD’s Chantelle Kyd says the allegations […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die Wêreldbank se onlangse goedkeuring van ʼn lening van 27-miljard-rand, maar waarsku teen die moontlikheid van plundery. Die lening is bedoel vir langverwagte strukturele hervormings aan die land se infrastruktuur. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê Nasionale Tesourie moet ʼn multidissiplinêre span aanstel om seker te maak geen plundery van […]
# Cosatu has presented its submission on the 2025/2026 Budget’s Division of Revenue, Appropriation and Public Sector Pensions and Related Payments Bills to Parliament. The union federation’s Matthew Parks says they welcome the positive increase in funding for critical and economic infrastructure, with an additional 34-billion-rand. He says Parliament will need to hold a tight […]