# President Netumbo Nandi-Ndaitwah has repeated calls for Germany to pay reparations for its genocide against Namibian tribes as she led the first official commemoration of the atrocity more than 120 years ago. Thousands of indigenous Herero and Nama people were massacred by colonial-era German troops between 1904 and 1908 after they rebelled against their […]
# Iran sê hulle sal dit moontlik oorweeg om Amerikaanse inspekteurs van die Verenigde Nasies se kernwaghond toe te laat om sy fasiliteite te inspekteer indien ‘n ooreenkoms met die Verenigde State bereik word. Iran word lank reeds deur Westerse moondhede beskuldig dat hulle kernwapens wil ontwikkel, ‘n bewering wat Teheran aanhoudend ontken en dring […]
# Action Society het oorlog verklaar teen misdaad met ‘n kragtige nuwe voorstel om wetstoepassing te hersien. Die organisasie het die Wetsontwerp op Polisie vir die Mense ingedien, ‘n grondwetlike wysiging wat munisipaliteite volle wetstoepassingsmagte sal gee. Die organisasie versoek die publiek om hierdie plan te ondersteun soos dit na die Parlement gestuur word vir […]
# Sokker: Manchester United is gereed om die Brasiliaanse internasionale speler Matheus Cunha te kontrakteer nadat hulle aan die uitkoopklousule van 1,5-miljard-rand in sy kontrak met Wolves voldoen het. Die Rooiduiwels het vinnig opgetree om met die herbou van Ruben Amorim se groep te begin na hul swakste seisoen sedert die Engelse reuse 51 jaar […]
# The Motor Industry Staff Association says South Africa’s doctor-to-population ratio is dangerously low, with just 0.3 doctors per one-thousand people, far below international standards. During a webinar on National Health Insurance governance, Health minister Aaron Motsoaledi urged labour unions to support the NHI, while Finance minister Enoch Godongwana confirmed only 800 of one-thousand-800 unemployed […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, OUTA, doen ‘n beroep op die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, om etiese en gekwalifiseerde leiers aan te stel om die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede te lei. Dit volg nadat die nominasieproses heropen is as gevolg van kommer oor polities-verbonde individue wat op die kortlys geplaas is, […]
# Iran says it may consider allowing US inspectors with the United Nations nuclear watchdog to inspect its facilities if a deal is reached with the United States. Iran has long been accused by Western powers of seeking to develop nuclear weapons, a claim Tehran has consistently denied, insisting its nuclear programme is solely for […]
# Soccer: Manchester United are set to sign Brazil international Matheus Cunha after meeting the 1.5-billion-rand buyout clause in his Wolves contract. The Red Devils have moved swiftly to begin an overhaul of Ruben Amorim’s squad after their worst season since the English giants were relegated 51 years ago. United finished 15th in the Premier […]
# Die Departement van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede doen ‘n beroep op alle sektore van die samelewing om te verenig in die stryd teen tienerswangerskappe, aangesien byna 30-persent van tieners al swanger was. Hierdie syfer het wel in die afgelope aantal jare afgeneem, maar bly steeds kommerwekkend hoog, veral in landelike provinsies soos […]