# Die Johannesburgse Metropolisie het die dood van twee opleidingskandidate tydens sy werwing- en keuringsprogram aangekondig. Marvellous Michael Nyambi is Vrydag dood nadat hy van hitte-uitputting bewusteloos geword het. Zwelethu Tekete het Maandag inmekaar gesak en is dood nadat mediese hulp misluk het. Woordvoerder van die Metropolisie, Xolani Fihla, het medelye aan die families betuig, […]
# Die DA sê hy is in besit van ‘n brief van die energiereguleerder, Nersa, wat ernstige foute in hul tariefberekenings erken, en gelei het tot ‘n skikking van 54-miljard-rand met Eskom. In die brief het die Nersa-voorsitter, Thembani Bukula bevestig dat ‘n regstellende proses aan die gang is om aanspreeklikheid vir die duur blaps […]
# Die Mededingingskommissie het sy eerste lewenskoste-verslag, wat huishudelike onkostes vanaf 2020 tot vanjaar dophou, bekend gestel. Die verslag wys dat elektrisiteit met 68-persent opgeskiet het en water met 50-persent, baie hoër as die inflasiekoers van 28-persent. Onderwyskoste het ook skerp gestyg, terwyl internet- en begrafniskoste stabiel gebly het. Voedselkoste, insluitend eiers, mieliemeel, en sonneblomolie, […]
# Ithuba Lotery het ‘n dringende hofaansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die oorhandiging van die vierde lottolisensie aan Sizekhaya Holdings te stop. News24 berig die onderneming, wat tweede in die bodproses geëindig het, beweer die bodevalueringsproses was gebrekkig en wil hê die toekenning van die lisensie moet opgeskort word totdat die hof […]
# The DA says it’s in possession of a letter from the energy regulator, Nersa, admitting serious errors in its tariff calculations, which resulted in a 54-billion-rand settlement with Eskom. In the letter, Nersa chairperson Thembani Bukula confirmed a remedial process is underway to establish accountability for the costly mistakes. The DA’s Kevin Mileham says […]
# The Business 20 South Africa Summit is hosting its mid-term conference ahead of the G20 Presidency. Today, the B20 hands over policy recommendations addressing trade, finance, digital transformation, energy, food security, and industrial innovation. The roadmap includes Key Performance Indicators, case studies, and actionable playbooks. B20 Trade and Investment taskforce chairperson, Busisiwe Mabuza told […]
# The Johannesburg Metro Police have confirmed the deaths of two trainee candidates during its recruitment and selection programme. Marvellous Michael Nyambi, died last Friday after collapsing from heat exhaustion at Ruimsig Stadium. Zwelethu Tekete, died on Monday despite CPR attempts after being found unresponsive. Metro police spokesperson Xolani Fihla extended condolences to their families, […]
# Ithuba Lottery has launched an urgent court application in the High Court in Pretoria to stop the handover of the fourth lotto licence to Sizekhaya Holdings. According to News24, the company, which placed second in the bid process, claims the bid evaluation process was flawed and wants the award frozen until the court reviews […]
# Die kabinet het ingestem tot ‘n Artikel 139-ingryping in die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit in Noordwes, wat beheer oor die munisipaliteit se administrasie neem. Die besluit volg nadat die organisasie Sakeliga druk op die regering uitgeoefen en gedreig het met persoonlike kostebevele teen ministers indien daar nie opgetree word nie. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet […]