# A four-year-old girl from Eldorado Park has died from injuries sustained after being severely abuse by her 32-year-old father. She passed away at Chris Hani Baragwanath Hospital in Soweto today. Police were alerted to the abuse at a backyard shack on Wednesday where they found a severely bruised girl laying in bed in the […]
# Die MK-party het die lidmaatskap van sy voormalige sekretaris-generaal, Floyd Shivambu, amptelik beeïndig na sy openbare uitlatings en optrede wat die party beskou het as skending van partybeginsels en vertroue. Die leierskap het besluit dat Shivambu nie meer in lyn is met die party se ideologiese rigting nie. Die nasionale voorsitter van die MK-party, […]
# Die MK-party en die African Transformation Movement het ‘n alliansie gevorm om volgende jaar aan die plaaslike regeringsverkiesing deel te neem. Die partye het ‘n gesamentlike taakspan gestig om ‘n vennootskapsmodel te ontwikkel, met die doel om ‘n tweederdemeerderheid te behaal en, wat hulle noem, die bevrydingsprojek te voltooi. Die MK-party se nasionale voorsitter, […]
# Die DA verwelkom die bekendmaking van twee belangrike konsepregulasies vir die BELA-wet oor skooltoelatings en skoolvermoë en noem dit ‘n kritieke stap in die rigting van doeltreffende onderwyshervorming. Die DA-lid, Delmaine Christians, het die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se deursigtige leierskap geprys, maar waarsku oor swak provinsiale gereedheid in gebiede soos Limpopo […]
# The MK Party and the African Transformation Movement have formed an alliance to contest next year’s local government elections. The parties have set up a joint task team to develop a partnership model, with the aim of achieving a two-thirds majority to complete the liberation project. In a media briefing, MK Party’s national chairperson, […]
The MK Party has officially terminated former secretary-general Floyd Shivambu’s membership following his public statements and actions that were deemed to violate party principles and trust. The leadership decided that Shivambu no longer aligns with the party’s ideological direction. MK Party’s national chairperson, Nathi Nhleko, told the media the party will not engage further on […]
# President Cyril Ramaphosa het Rand Water se Zuikerboschstelsel-suiweringsaanleg van meer as vyf-miljard-rand in Emfuleni, Gauteng, ingewy en die regering se verbintenis tot die lewering van skoon, veilige en betroubare water vir alle Suid-Afrikaners herbevestig. Ramaphosa het tydens die geleentheid die Ministerie van Water en die Gautengse leierskap vir hulle pogings geloof. Hy sê water […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel vlak 2 waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën môre, wat bydra tot die huidige waarskuwings vir skadelike kuswind en golwe. Die Ramprisikobestuursentrum het alle betrokke departemente en vennote op bystand geplaas. Die woordvoerder, Sonica Lategan, versoek inwoners om hul huise waterdig te maak:
# Hotel Verde in Kaapstad het vir die tweede agtereenvolgende jaar die titel van Afrika se voorste Groen Hotel ingepalm, wat sy rol in volhoubare toerisme verstewig. Die hotel word geprys vir sy zero-afvalbeleid, hernubare energiegebruik en omgewingsbewuste aansporings vir gaste. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die hotel is die voorloper in […]