# The City of eThekwini, KwaZulu-Natal has become the first municipality in South Africa to receive ministerial approval to generate its own electricity. Minister Kgosientsho Ramokgopa granted a Section 34 Determination, enabling Durban to procure 400-megawatts from independent producers, that is, 100-megawatts from solar Photovoltaic and 300-megawatts from gas-to-power projects. The minister says the move aims […]
# Die minister van die Omgewing, Bosbou en Visserye, Dion George, het die 2017-besluit gehandhaaf wat Eskom omgewingsmagtiging verleen het om ‘n nuwe kernkragsentrale in Duynefontein, Wes-Kaap, te bou. Die minister het die Omgewingstudie en ‘n onafhanklike portuuroorsig laat hersien voordat hy die appèlle van die hand gewys het. Ondanks die besluit moet Eskom steeds […]
# Die families van twee vroue wat in Polokwane doodgeskiet en in ‘n varkhok gegooi is, het die vryspreking van Rodulph De Wet veroordeel. Die 20-jarige plaasopsigter is nou ‘n staatsgetuie in die 2024-moorde op Maria Makgato en Lucia Ndlovu. Die vroue is na bewering geskiet terwyl hulle na kos op die plaas gesoek het. […]
# The minister of Environment, Forestry and Fisheries Dion George has upheld the 2017 decision granting Eskom environmental authorisation to build a new nuclear power station in Duynefontein, Western Cape. The Minister reviewed the Environmental Impact Assessment and an independent peer review before dismissing the appeals. Despite this decision, Eskom must still obtain further permits, […]
# The families of two women shot and dumped in a pig farm enclosure in Polokwane have condemned the acquittal of Rodulph De Wet. The 20-year-old farm supervisor turned state witness in the 2024 killings of Maria Makgato and Lucia Ndlovu. The women were allegedly shot while looking for food on the farm. Their bodies […]
# ‘n Vierjarige meisie van Eldorado Park is dood aan beserings wat sy opgedoen het nadat sy na bewering wreed deur haar 32-jarige pa mishandel is. Sy is vandag in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto oorlede. Die polisie is Woensdag in kennis gestel van die mishandeling in ‘n agterplaas-shack waar hulle die ernstige beseerde […]
# A four-year-old girl from Eldorado Park has died from injuries sustained after being severely abuse by her 32-year-old father. She passed away at Chris Hani Baragwanath Hospital in Soweto today. Police were alerted to the abuse at a backyard shack on Wednesday where they found a severely bruised girl laying in bed in the […]
# Die MK-party het die lidmaatskap van sy voormalige sekretaris-generaal, Floyd Shivambu, amptelik beeïndig na sy openbare uitlatings en optrede wat die party beskou het as skending van partybeginsels en vertroue. Die leierskap het besluit dat Shivambu nie meer in lyn is met die party se ideologiese rigting nie. Die nasionale voorsitter van die MK-party, […]
# Die MK-party en die African Transformation Movement het ‘n alliansie gevorm om volgende jaar aan die plaaslike regeringsverkiesing deel te neem. Die partye het ‘n gesamentlike taakspan gestig om ‘n vennootskapsmodel te ontwikkel, met die doel om ‘n tweederdemeerderheid te behaal en, wat hulle noem, die bevrydingsprojek te voltooi. Die MK-party se nasionale voorsitter, […]