# Civic movement StandUpSA, in partnership with Enough Is Enough, is leading a “Ramaphosa Must Go” march in Pretoria today. Protesters will be heading to the Union Buildings to deliver a memorandum demanding the president’s resignation. Organisers accuse Ramaphosa of failing to tackle corruption, unemployment, and service delivery. StandUpSA says the peaceful protest reflects love […]
# Die Afrika Mayibuye Movement in Tshwane sê die metro moet aanspreeklik gehou word vir die buitensporige besteding van 777-miljoen-rand op watertenkwaens. Hierdie uitgawe het in die boekjaar wat in Junie geëindig het, die begroting met 457-miljoen-rand oorskry en was 672-miljoen-rand meer as verlede jaar. Moselene du-Plessis van die beweging sê dis onaanvaarbaar en skandelik dat burgemeester […]
# The UDM Women’s Organisation says until the country’s parole system is rebuilt on principles of accountability and transparency, it will remain a danger to the very people it is meant to protect. The recent findings of the Auditor-General on the Department of Correctional Services expose deep and long-standing weaknesses in the country’s parole system. […]
# Motorsport: The United States Grand Prix at the Circuit of the Americas in Texas, won by Red Bull’s Max Verstappen yesterday, will remain on the Formula 1 calendar until at least 2034. Since its debut in 2012, the race has drawn massive crowds, including over 430-thousand spectators last year. F1 president and CEO Stefano […]
# The Afrika Mayibuye Movement in Tshwane says the metro must be held accountable for the excessive 777-million-rand expenditure on water tankers. Water tanker expenditure in the financial year that ended in June 2025 was 457-million-rand over budget, and 672-million-rand more than officials spent in 2024. The movement’s Moselene du-Plessis says it is unacceptable and shameful that mayor Nasiphi […]
# Die Gautengse polisie het die naweek 75 verdagtes in hegtenis geneem vir beweerde bestuur onder die invloed van alkohol, as deel van hul veiliger feestyd-operasies. Die verdagtes is in Johannesburg, Ekurhuleni en Tshwane in hegtenis geneem in ‘n multi-dissiplinêre operasie onder leiding van die Gautengse polisiekommissaris Tommy Mthombeni. Die polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê meer […]
# Die Vryheidsfront Plus sê dit is ‘n growwe skending van die Grondwet se beginsel van gelykheid dat Nguni-leiers volle wetlike status geniet, terwyl Khoi-San-leiers steeds onderdruk word. Die Konstitusionele Hof het die ongeldigheidsverklaring van die Wet op Tradisionele en Khoi-San-leierskap vir twee jaar tot Mei 2027 opgeskort. Die VF Plus sê gedurende hierdie tyd […]
# Die Stad Tshwane waarsku werksoekers oor ‘n vals advertensie van ‘n pos vir ‘n bode wat op sosiale media sirkuleer. Die bedrieglike boodskap beweer dat die metro op soek is na ‘n toegewyde en professionele bode om bedrywighede binne Tshwane se Groep Menslike Kapitaalbestuursafdeling te ondersteun. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê hulle […]
# Die Soil of Africa-burgerlike beweging wens alle kandidate wat die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens aflê, sterkte toe. Meer as een- miljoen matriekleerders sal vanaf môre hul eindeksamens by ongeveer nege-duisend-400 eksamensentrums aflê. Die beweging se Bongani Ramontja doen ‘n beroep op die jongmense om onderwys as ‘n instrument vir ekonomiese bemagtiging, kreatiwiteit en selfbeskikking […]