# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, sê die minister van Toerisme, Patricia de Lille se skielike ontbinding van die Suid-Afrikaanse Toerismeraad dui op ‘n kommerwekkende verbrokkeling van bestuur by staatsinstellings. Volgens die organisasie is die raad, wat besig was om ernstige wangedrag deur die uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe, aan te pak, as gevolg van tegniese redes […]
# Die Verkiesingskommissie waarsku die publiek oor bedrieglike werksadvertensies en webwerwe wat valslik aandui dat hulle aan die kommissie gekoppel is. Hierdie swendelary is daarop gemik om persoonlike inligting te steel. Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, moedig burgers aan om waaksaam te bly, geleenthede na te gaan, en die deel van persoonlike besonderhede op onbevestigde platforms […]
# Die Verkiesingskommissie het vir die vyfde agtereenvolgende jaar ‘n skoon oudit vanaf die Ouditeur-generaal ontvang. Die oudit dek die kommissie se finansiële state vir 2024/2025, insluitend die befondsing van politieke partye. Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, sê hierdie uitkoms bevestig die OVK bestuur sy openbare hulpbronne verantwoordelik en in lyn met wetlike vereistes:
# Statistician General Risenga Maluleke has revealed a 55.3-percent surge in sexual offences. Households that experienced housebreaking decreased by one-percent, and murders dropped by 11.9-percent. Presenting the Victims of Crime Report in Pretoria, Maluleke said the survey includes unreported crimes often missing from police data. About 73-thousand households reported sexual offences in the past five-years, […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse says Tourism minister Patricia de Lille’s sudden removal of the South African Tourism board signals a troubling erosion of governance in state institutions. According to the organisation, the board, which was tackling serious misconduct by the CEO, Nombulelo Guliwe, was removed for technical reasons, leaving the sector vulnerable. OUTA […]
# The Electoral Commission has warned the public about fake job adverts and fraudulent websites falsely claiming to be linked to the organisation. These scams aim to steal personal information. Chief Electoral Officer Sy Mamabolo urged citizens to stay vigilant, verify opportunities and avoid sharing personal details on unverified platforms, especially ahead of next year’s […]
# The Electoral Commission has received a clean audit from the Auditor-General for the fifth year in a row. The audit covered the commission’s 2024/2025 financial statements, including political party funding. Chief Electoral Officer Sy Mamabolo says this outcome confirms that the IEC manages public resources responsibly and in line with legal requirements:
# Die DA in KwaZulu-Natal doen ‘n beroep op die provinsiale LUR vir Onderwys, Sipho Hlomuka, en sy departement om ‘n duidelike boodskap te stuur dat misdadigheid, in die vorm van die opsetlike beskadiging van skole, ernstige gevolge sal hê. Sakhile Mngadi van die party, sê die versoek volg ná onlangse afgryslike dade van vandalisme […]
# Die Departement van Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede is diep bekommerd oor onlangse berigte rakende beweerde werkaanbiedings op sosiale media wat gemik is op jong Suid-Afrikaanse vroue tussen 18 en 22 vir werksgeleenthede in Rusland. Die woordvoerder, Cassius Selala, sê die departement erken Suid-Afrika worstel met onaanvaarbare hoë jeugwerkloosheid, veral onder jong […]