# Die DA sê die Gautengse provinsiale regering se Versnelde Grondvrystellingsprogram het dramaties misluk om sy doelwitte te bereik. Die program is in 2018 van stapel gestuur om die armes te bemagtig deur grondbesit en ontwikkelingsgeleenthede. Mervyn Cirota van die DA sê van die twee-duisend-200 erwe wat deur die program aan inwoners in Palm Ridge […]
# The Communist Party of Swaziland says it is concerned about the Southern African Development Community and its endorsement of what it calls the dictator King Mswati III and his Tinkhundla regime. This comes after SADC appointed Mswati as the deputy chairperson of the SADC Organ Troika. The party’s spokesperson Simphiwe Dlamini says Mswati rule […]
# Suid-Afrika se rooivleisbedryf worstel steeds met ‘n bek-en-klouseer-uitbreking, wat vererger word deur ‘n tekort aan entstowwe. Die uitvoerende hoof van Rooivleisbedryfsdienste, Dewald Olivier, sê die huidige uitbreking is beperk tot sekere gebiede, en inperkingsones en bewegingsbeperkings is ingestel om verdere verspreiding te beperk. Hy sê hulle is bekommerd oor die landwye tekort aan entstowwe. […]
# RISE Mzansi het die die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, gewaarsku om nie dienslewering as oefening in openbare betrekkinge te gebruik nie. Dit volg nadat druk gelei het tot die herstel van ‘n groot gat op die hoek van Pretoria- en Catherinelaan in Sandton. Mabine Seabe van RISE Mzansi sê die sogenaamde bom-afdeling en […]
# Die Durbanse Universiteit vir Tegnologie sê die polisie het ‘n ondersoek van stapel gestuur na gister se dood van ‘n student op die Steve Biko-kampus. Die student het glo uit ‘n gebou geval. Dit is onduidelik wat tot die voorval gelei het en of daar enige gemene spel was. Woordvoerder Alan Khan sê hulle […]
# Die Kleinfontein-informele nedersetting beskuldig die Stad Tshwane dat hy probeer om die Afrikanergemeenskap te verwyder. Kleinfontein is een van ongeveer 17 onwettige ontwikkelings in die metro en bestaan uit ongeveer 650 wooneenhede. Die metro het ‘n dringende aansoek in die Hooggeregshof in Pretoria ingedien waarin hy probeer om enige vorm van bouwerk, ontwikkeling, advertensies, […]
# South Africa’s red meat industry is grappling with the ongoing foot and mouth disease outbreak, compounded by a shortage of vaccines. Red Meat Industry Services CEO, Dewald Olivier, says the current outbreak remains localised in certain areas, and containment zones together with movement restrictions are in place to limit further spread. He says the concern […]
# The DA says the Gauteng Provincial Government’s Rapid Land Release Programme has dramatically failed to meet its goals. The programme was launched in 2018 to empower the poor through land ownership and development opportunities. The DA’s Mervyn Cirota says of the two-thousand-200 stands allocated under the programme to residents in Palm Ridge Extension 14, […]