# The DA in Gauteng says 87-percent of the province’s public schools remain disconnected from the internet as only 260 out of two-thousand-and-59 schools are linked to the Gauteng Broadband Network. The DA’s Michael Waters, says this leaves millions of learners behind creating a lost generation. Waters calls on Gauteng premier Panyaza Lesufi, Education MEC […]
# Die Padvervoerbestuurskorporasie het diep kommer uitgespreek oor 15-sterftes in drie verskillende botsings reg van voor. ‘n Polisie het Donderdag naby Hartswater in die Noord-Kaap ‘n voertuig agtervolg. In die daaropvolgende botsing is vyf mense, waaronder ‘n kleuter, dood. Vyf mense is Vrydag dood in ‘n botsing tussen vier voertuie op die N4 tussen Swartruggens […]
# Iran sê daar is geen spesifieke datum vir ‘n vergadering met Amerika oor Teheran se kernprogram nie, nadat ‘n oorlog met Israel die onderhandelings ontspoor het. Iran het met Amerika onderhandel voor Israel verlede maand sy kernaanlegte begin teiken het. Die VSA het sy eie aanvalle op Iran se kernprogram afgevuur, met die uraanverrykingsaanleg […]
# Business Leadership SA sê die nuwe kommissie wat die beweerde politieke inmenging in polisie-ondersoeke moet ondersoek, moet die vertragings en gebrek aan optrede wat met ondersoeke soos die Zondo-kommissie na staatskaping gesien was, vermy. Die organisasie verwelkom die aanstelling van waarnemende hoofregter Mbuyiseli Madlanga om die proses te lei, maar waarsku dat sterk ondersteuning, […]
# Business Leadership SA doen ‘n beroep op die regering om dringend ‘n heffings-impakfonds te skep en om noodmaatreëls in te stel om bedrywe wat deur die nuwe Amerikaanse heffings geraak word, te ondersteun. In haar weeklikse nuusbrief, het uitvoerende hoof van die organisasie, Busisiwe Mavuso, gesê sektore soos motorvervaardiging, sitrus, staal, en ander uitvoere […]
# The world’s oldest head of state, Cameroon’s president Paul Biya, is aiming to run for another term. The 92-year-old said his decision came after numerous calls by people in Cameroon. Biya has never lost an election since taking power in 1982 and if he wins an eighth seven-year term he could be president until […]
# Die DA vra die minister van Handel, Parks Tau, om TSU International se ondersoekverslag oor beweerde wanbestuur en korrupsie by die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde vry te stel. Die verslag, met bewerings wat fluitjieblasers in 2024 geopper het, moes in Junie uitgereik word. Toby Chance van die DA sê die SABS is onbestendig en […]
# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid is besig met die finalisering van ’n biometriese identifikasiestelsel om sekerheid en integriteit in die administrasie van maatskaplike toelaes te verbeter. Die uitvoerende hoof van SASSA, Themba Matlou, sê dit is deel van die Tesourie se begrotingvoorwaardes vir 2025 wat op kostebesparingsmeganismes en verbeterde verifikasie aandring. Matlou sê […]
# Business Leadership South Africa says the new commission into alleged political interference in police investigations must avoid the delays and inaction seen with previous inquiries like the Zondo commission of inquiry into allegations of state capture. The organisation welcomes the appointment of acting deputy chief justice Mbuyiseli Madlanga to lead the process but warns […]