# From April to date, more than 55-thousand suspects have been arrested for various crimes in the Western Cape. These include 679 suspects for murder and 684 for attempted murder, which are mostly gang-related. Western Cape Police Commissioner, Thembisile Patekile, says nine-thousand-178 dangerous weapons and 880 illegal firearms were also seized:
# The Freedom Front Plus in Ekurhuleni says frequent power outages in the Wadeville industrial area in Germiston are concerning. The party’s Monique Kriek says one business has indicated that if the outages persist, it will have no choice but to reduce its workforce by 300 employees. She says that it is unacceptable that the […]
# With Fine-free Week coming up in Cape Town, patrons once again have the opportunity to return their outstanding library items without fearing fines. During the previous two amnesty periods, more than 1.3-million-rand worth of library items were returned. Fine-free Week is running from Monday to next Saturday. Mayoral committee member for Community Services and […]
# Operasie Shanela in Sinoville en Pretoria-Moot het gister gesorg vir die inhegtenisneming van 377 verdagtes vir verskillende misdade. Dit sluit in moord, gewapende roof en verkragting. Die woordvoerder van die polisie, Johan van Dyk, sê 59 onwettige immigrante word ook aangehou en wag op hofverskyning en moontlike deportasie:
# North-West University’s senior lecturer, doctor Mariaan Wicks, has developed the NutriRank. This is a web-based nutrient profiling calculator designed to evaluate the nutritional quality of food and beverage products. Wicks says NutriRank empowers consumers to make healthier choices, supports reformulation in the food industry, and provides policymakers with evidence-based tools to strengthen food labelling regulations. She […]
# Die DA in Gauteng sê die vinnige verval van Rand Water se bergingstelsel word vererger deur munisipaliteite se versuim om voldoende, noodsaaklike waterinfrastruktuur te voltooi. Die waternutsdiens se bergingstelsel het binne ʼn week van sowat 55-persent tot net minder as 40-persent gedaal. ʼn DA-woordvoerder, Stephen Moore, sê as die stelsel nou al in hierdie […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê hy raak al meer gefrustreerd met die gesloer van die Nasionale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling om ‘n opdatering te gee oor vertragings in die hersiening van die toelaag-proses. Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid slaan tans oor na digitale stelsel met verpligte biometriese registrasie wat Maandag begin. Wendy […]
# Die Stad Tshwane se komitee oor vervalle geboue het die ontwikkeling van die verordening oor die bestuur van vervalle geboue en eiendomme suksesvol gedryf. Die wetgewing is gister amptelik aanvaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die metro hanteer toenemend uitdagings wat gekaapte en vervalle geboue, onwettige grondbesetting, onveilige strukture, […]
# Die DA in Tshwane sê hy is bekommerd oor die stadsbestuurder se verslag in die tweede kwartaal oor sake van die Openbare Beskermer in die 2024/2025-boekjaar. In hierdie kwartaal alleen het die metro 29 nuwe gevalle ontvang, maar slegs 59-persent is ingedien en net 55-persent het reaksie ontvang. Dana Wannenburg van die DA sê […]