# Die Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo het die R71 Magoebaskloofpad heropen na ‘n swaarmotorvoertuigbotsing en brand vroeër vandag. Waarnemende woordvoerder Matome Taueatsoala sê die voertuig was vanaf Polokwane na Tzaneen op pad en het na die botsing in vlamme uitgebars. Die bestuurder het ligte beserings opgedoen en het behandeling ontvang. Taueatsoala maan […]
# Die Openbare Beleggingskorporasie het sy hoof van Ongenoteerde Beleggings, Thabiso Moshikara, geskors ná bewerings van omkopery. News24 berig Moshikara word daarvan beskuldig dat hy omkoopgeld van drie-miljoen-rand geëis het wat gekoppel is aan die korporasie se Ongenoteerde Beleggingsportefeulje. Die korporasie bestuur bates van meer as twee-duisend-miljard-rand namens staatswerkers en sê hy ondersoek die saak […]
# Olimpiese Spele: Die organiseerders van Milano Cortina 2026 het die amptelike medaljes vir volgende jaar se Olimpiese en Paralimpiese Winterspele bekend gestel. Die medaljes, wat in Venesië, Italië, onthul is, beeld twee helftes uit van Olimpiese en Paralimpiese simbole wat eenheid, samewerking en die atleet se reis voorstel. Die eko-vriendelike medaljes, wat uit herwonne […]
# The Limpopo Department of Transport and Community Safety has reopened the R71 Magoebaskloof Road following a truck crash and fire earlier today. Acting spokesperson Matome Taueatsoala says the truck, traveling from Polokwane to Tzaneen, caught fire after crashing. The driver sustained minor injuries and has been treated. He has called on motorists to remain […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê die regering doen stappe om nuwe teelfasiliteite vir leeus in aanhouding te verbied, wat belangrik is vir die beskerming van wildlewe. ‘n Verbodkennisgewing sal binnekort gepubliseer word as deel van breër pogings om skadelike teelpraktyke uit te faseer en dierewelstand te beskerm. Die […]
# The Public Investment Corporation has suspended its head of Unlisted Investments, Thabiso Moshikara, following bribery allegations. News24 reports that Moshikara is accused of demanding a three-million-rand bribe linked to the PIC’s Unlisted Investment portfolio. The PIC, which manages over two-trillion-rand in assets on behalf of government workers, says it is investigating the matter internally, […]
# Statistieke Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het in Mei met 4,2-persent gestyg vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Die toename is hoofsaaklik gedryf deur sterk prestasie van kleinhandelaars in klere-, skoeisel- en leergoedere, wat 12,5-persent groei aangeteken het en algemene handelaars wat ‘n 3,6-persent styging getoon het. Raquel Floris van Statistieke SA sê hardeware- en ander […]
# Sokker: Liverpool oorweeg ’n reusebod van 2,8-miljard-rand vir die Newcastle-doelskieter, Alexander Isak, ondanks die Magpies se begeerte om die Sweedse ster te behou. Die Premierligakampioen moet nog ‘n aanbod maak maar Isak is skynbaar hoog op die klub-baas Arne Slot se lys van moontlike spelers om die plek te neem van die Diogo Jota […]
# Olympics: The Milano Cortina 2026 organisers have unveiled the official medals for next year’s Olympic and Paralympic Winter Games. Revealed in Venice, Italy, the medals feature two halves joined by Olympic and Paralympic symbols, representing unity, teamwork, and the athlete’s journey. Crafted from recycled metal using renewable energy, the eco-friendly medals celebrate Italian design, […]