# The GOOD Party says Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis’s attempt to paint critics of the metro’s 2025/2026 budget as enemies of the poor is disingenuous and misleading. The total budget increased from 76.6-billion-rand in 2024/2025 to 84.1-billion-rand. GOOD’s secretary general, Brett Herron, says the true pro-poor elements of this budget, including free basic services and […]
# KwaZulu-Natal premier, Thami Ntuli, has reiterated the government’s stance on the wearing of political regalia during official events. He says in future government events, the police and volunteers at the venue will turn away those who arrive wearing political regalia. Ntuli says this is to maintain a neutral and apolitical environment at government events:
# AfriForum verwelkom die lewenslange vonnisse en verdere 71-jaar tronkstaf wat in die Evander Landdroshof opgelê is vir drie mans vir die 2022 aanval op ‘n plaas in Leandra. Die trio is skuldig bevind op 17 aanklagtes, insluitende roof en aanranding. Hulle het ‘n vrou en haar huishulp aangeval nadat hulle gesê het hulle wil […]
# Die adjunkminister van Openbare Werke, Sihle Zikalala, sê planne vorder om ‘n klein hawe in die Ray Nkonyeni-distrik aan KwaZulu-Natal se Suidkus te ontwikkel. Die projek, ter waarde van een-miljard-rand sluit ‘n bootlanseerplek en visserye in, wat na verwagting duisende werksgeleenthede sal skep. Zikalala het tydens die Umdoni-beleggingskonferensie gesê die program sal na ander […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa’s democracy has made meaningful progress since 1994, with improvements in education, healthcare, housing and land reform. Responding to the Presidency’s budget vote debate, Ramaphosa reaffirmed the government’s commitment to constitutional principles and the work of the government of national unity. He called on members of Parliament to support […]
# Santaco in Gauteng sê die regering se plan om taxi-geweld met ‘n toegewyde intelligensie- en geskilresolusie-eenheid te pak, is ‘n positiewe stap tot beter veiligheid en stabiliteit in die bedryf. Graham Fritz van die raad sê hierdie skuif en die verbintenis om infrastruktuur te verbeter, subsidies te voorsien en taxistaanplekke te moderniseer, wys dat […]
# AfriForum has welcomed the life sentences and an additional 71 years imprisonment handed down by the Evander Magistrate’s Court in Mpumalanga, to three men for the 2022 attack on a Leandra farm. The trio, found guilty of 17 charges including robbery and assault, attacked a woman and her domestic worker under the pretense of […]
# Die regering het die SAUK geloof vir sy 75-jaar van nuusdekking as openbare uitsaaier. Sedert 1950, het die SAUK se nuus-afdeling miljoene mense ingelig en bemagtig. Die SAUK het mylpaal-gebeure gedek soos die begin van Suid-Afrika se demokrasie en leierskapoorskakelings, en het ‘n internasionale teenwoordigheid gehandhaaf. Die regering het ook hulde gebring aan die […]
# Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago sê Afrika se prioriteite insluitend klimaatsverandering, oorgrens-betalings en die hoë koste van kapitaal, bly die kernsake by die G20, ten spyte van gesprekke oor tariewe. In gesprek met Reuters, in Zimbali, KwaZulu-Natal, het Kganyago gesê die sentrale banke van Afrika beoog om handel te vergemaklik deur oorgrens […]