# Die DA sê inwoners van Johannesburg betaal die prys vir infrastruktuur wat wanbestuur word, aangesien die opgradering van Lilian Ngoyi-weg steeds onvoltooid is. Die projek, waarvoor aanvanklik 172-miljoen-rand begroot is, het nou ‘n koste van 215-miljoen-rand bereik, wat die begroting met 40- miljoen-rand oorskry. Volgens die party is slegs 1,8 kilometer pad gelewer, wat […]
# Die DA in Tshwane sal ‘n mosie voor die Raad indien om munisipale swembaddens te heropen. Die swembaddens is sedert 2024 gesluit ten spyte van ‘n verligting in watertekorte. Die DA-leier in Tshwane, Cilliers Brink, sê die ander metros het nie hul swembaddens permanent gesluit gehou en inwoners, afrigters en skole se toegang ontneem […]
# Die Chinese leier Xi Jinping het ‘n veeg na die Verenigde State gegee toe hy die land se “boeliepraktyke” gekritiseer het en sy land as ‘n nuwe leier in wêreldbestuur voorgehou het. Dit volg te midde van president Donald Trump se buitelandse beleid wat die wêreld in ‘n warboel gelaat het. Die vergadering is […]
# Die Departement Minerale Bronne en Energie het aangekondig die prys van 93- en 95-oktaan petrol daal Woensdag met vier-sent per liter. Diesel word ook goedkoper, met tussen 56- en 57-sent per liter, afhangend van die swael-inhoud. Lampolie se groothandelprys daal met 37-sent per liter en die kleinhandelprys met 49-sent. Vloeibare gas sal die grootste […]
# ‘n Lid van die reëlingskomitee van die Global Sumud-flottielje, Melanie Schweizer, sê voorbereidings is aan die gang vir die grootste humanitêre konvooi na Gaza sedert die blokkade begin het. Die flottielje verenig vier bewegings op voetsoolvlak wat dokters, regsgeleerdes, joernaliste en aktiviste bymekaarbring om lewensreddende hulp te lewer en Israel se blokkade uit te […]
# Die MK-party veroordeel die voortgesette krisis by die staatsbefondsde Daybreak Foods ten sterkste en noem beweerde wanbestuur, uitbuiting van werkers en wanbetaling van salarisse. Die party sê werknemers ondervind intimidasie, dreigemente en stagnante bydraes tot die Voorsorgfonds terwyl bestuur bedryfs-verantwoordelikhede ignoreer. Ondanks 224-miljoen-rand in openbare befondsing, ontvang werkers slegs ‘n toelaag van een-duisend-500 rand […]
# The DA in Tshwane will table a motion in Council to reopen municipal swimming pools, which have remained closed since 2024 despite water shortages easing. DA leader Cilliers Brink says no other metro has kept pools permanently closed, with residents, coaches, and schools deprived of access. He argues that a clear policy is needed […]
# The Department of Mineral Resources and Energy has announced petrol prices will drop by four-cents per litre for both 93 and 95-octane, effective from Wednesday. Diesel prices will also fall, with decreases of 56- to 57-cents per litre depending on the sulphur content. Illuminating paraffin wholesale prices drop by 37-cents per litre, while retail […]
# Chinese leader Xi Jinping made a veiled swipe at the United States as he criticized “bullying practices” and cast his country as a new leader of world governance, at a time when President Donald Trump’s foreign policy is upending the globe. The meeting is China’s biggest diplomatic event of the year, with political heavyweights […]