# Die Hooggeregshof in Pretoria het die Arbeidersparty se dringende poging van die hand gewys, om die komende nasionale dialoog, wat op 15 Augustus begin, te stop. Die party het aangevoer president Cyril Ramaphosa het sy magte oorskry en die projek, ter waarde van 700-miljoen-rand het geen wetlike steun nie. Die hof het egter bevind […]
# The World Health Organisation has endorsed the twice-yearly injectable, lenacapavir, for HIV prevention. The new guidelines were launched at the International AIDS Society’s 2025 HIV Science Conference in Kigali, Rwanda. The WHO Director-General, Tedros Ghebreyesus, says the medication could transform access for at-risk populations facing stigma or adherence challenges. He calls it a long-acting […]
# Die EFF-lid in die Nasionale Raad van Provinsies, Virgil Gericke, verwerp die begrotings vir die Polisie, die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat en die Burgerlike Sekretariaat, en verwys daarna as ‘n beloning vir mislukking en korrupsie. Gericke sê die polisie-leierskap is gekaap, OPOD is in die gedrang en geregtigheid stort in duie. Gericke sê 64-miljard-rand vir sigbare […]
# The High Court in Pretoria has dismissed the Labour Party’s urgent attempt to stop the upcoming national dialogue, set to begin on 15 August. The party had argued that president Cyril Ramaphosa overstepped his powers and that the 700-million-rand project lacked legal backing. However, the court found that Ramaphosa acted within his constitutional mandate […]
# Rand Water says no antiretroviral drugs have been found in its drinking water supply. This follows media reports suggesting otherwise. The utility confirms it has monitored for ARVs since 2015 and detected traces downstream of wastewater plants, but not in the Vaal Dam, where it sources water. Rand Water assures consumers its treated water […]
# Three people have been killed and 17 others injured in a head-on collision involving two mini-bus taxis this morning, on the R555 near Mandela Drive in Middelburg in Mpumalanga. The taxis were reportedly carrying mine workers from Mhluzi. The Department of Community Safety, Security and Liaison’s spokesperson, Moeti Mmusi, says the cause is still […]
# Statistieke Suid-Afrika sê daar is ‘n merkbare afname in siviele skuldsake. Siviele dagvaardings wat vir skuld uitgereik is het in die drie maande tot Mei vanjaar met 17-persent gedaal en die aantal siviele vonnisse wat aangeteken is, het met 20-persent gedaal vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Onica Mushwana van Statistieke SA sê die […]
# Die Polisie sê hy bly onwrikbaar in sy pogings om geslagsgeweld en vrouemoord te bestry met ‘n veelsydige benadering wat slagofferondersteuning, gemeenskapsbetrokkenheid en samewerking met ander belanghebbendes insluit. Altesaam 122 verdagtes is binne ‘n week in hegtenis geneem vir verkragting, met die Vrystaat wat op 28 die meeste arrestasies gehad het, gevolg deur Gauteng […]
# Rand Water sê hy sal volhou met die monitering van sy waterstelsels na die voltooiing van die finale fase van die instandhoudingsprojek op die lek in die 02-pyplyn. ‘n Woordvoerder vir Rand Water, Makenosi Maroo, sê wanneer die onderhoud voltooi is, sal dit tyd neem voor die watertoevoerstelsel herstel en kapasiteit opbou, en water […]